Die derde oog
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Etienne Leroux. Die derde oog
HOOFSTUK I. Die taak. I
II
III
IV
V
HOOFSTUK II. Voorgeskiedenis
HOOFSTUK III. Die weg na die shopping centre. Suburbia
Transport
Die shopping centre
Die kode
Limbus
Die klaagvrouens
’n Waarskuwing van die Mezeritzer
Pallas Athena
HOOFSTUK IV. Bee-Bee-Doo. Bee-Bee-Doo
Kode nommer twee
Geprojekteerde vereenselwiging
Die reëls van die spel – en vroulike mistiek
Die ou formule
HOOFSTUK V. Die leeu. Iets is hier, iets is met my, iets agtervolg my
Verslag
Die Zonah
Geliefde vyandin
Die geskenk
Oorhandiging
HOOFSTUK VI. Die swart wolf. Lupus Niger – putrifactio, mortificatio, separatio & furens
Retraite
HOOFSTUK VII. Die derde oog. Brand, tycoon, brand!
Die linkeroog
Die regteroog
Die oë van die brigadier
Отрывок из книги
Etienne Leroux
Die derde oog
.....
Die deur gaan oop en hy betree die geliefde kamertjie. Hy sit eers die vyftig sent op die tafeltjie (die fooi het deur die jare onveranderd gebly) en dan voeg hy twintig rand by – die heerlike voorreg van ou kliënte wat geseënd is met die volle waarheid uit haar mond. Hy gewaar ’n dik bondel note langs syne en glimlag trots: elke jaar sien hy hoe haar roem toeneem; elke jaar getuig die groeiende bedrae daarvan. Maar dit oortref alles wat hy nog gesien het …
Later gaan die deur oop en ’n deftige man kom uit. ’n Bekende gesig, dink Demosthenes de Goede voordat hy by hom verbyskuur en vriendelik groet.
.....