DA of nie?

DA of nie?
Автор книги: id книги: 1629254     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1788,1 руб.     (19,5$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Социальная психология Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624062523 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Staan die DA hoegenaamd 'n kans by die stembus?
Of sal verkiesings in Suid-Afrika bloot 'n ras-sensus bly? Is swart kiesers se ongemak met die Demokratiese Alliansie 'n kwessie van beleid – of van toon?
Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk hy ons amptelike opposisie van naderby.

"Moenie vir hom suurstof gee nie. Hy jaag omstredenheid na. Narsissisme in extremis. Soek net aandag." – Helen Zille oor Eusebius McKaiser (Twitter, September 2013)
"Ek dink Helen Zille is 'n goeie leier." – McKaiser oor Zille … maar hy sê ook:
"Zille is die verkeerde persoon om die Demokratiese Alliansie ná 2014 tot 'n oorwinning teen die ANC te lei."

Оглавление

Eusebius McKaiser. DA of nie?

Inleiding

1. Liefie, gee tog net my liberalisme vir my aan

2. As ek van goed soos ubuntu hou, sal ek in die DA tuis voel?

3. Moenie op my skree nie!

4. Gana: die verkeerde soort swartmens?

5. Die DA se leuens oor Swart Ekonomiese Bemagtiging

6. Hoe om nie die ANC aan te vat nie

7. Hamba kahle, Helen Zille!

8. Saamsmelt of nie?

So … KAN ek vir die DA stem?

Отрывок из книги

DA OF NIE?

’n Kieser se krisis

.....

Tussen nou en stemdag is alles nog baie vloeibaar. Byvoorbeeld, juis terwyl ek hierdie inleiding skryf is die DA bra verward oor wat die duiwel hy regtig oor SEB wil sê, met gemengde boodskappe wat van Mmusi Maimane en Wilmot James rondvlieg.

Dis dus nie soseer dat ek nie regtig besluit het nie, al het ek ’n hele boek oor die party geskryf. Dis eerder dat baie van wat ek krities oor die DA geskryf het selfs terwyl die boek gefinaliseer en geredigeer word, nog daagliks in die party kop uitsteek.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу DA of nie?
Подняться наверх