Brand
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Fanie Viljoen. Brand
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
BEDANKINGS
ERKENNINGS
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
There may be a great fire in our soul, yet no
one ever comes to warm himself at it, and
.....
Dalk soos Adrian. Hy was nog nooit op die verhoog nie. Sy weet nie eens of hy aan sport deelneem nie. Sy gaan nooit na die skool se verpligte sportbyeenkomste toe nie, al dreig die onderwysers hoe. Dis ’n pot tjol. Sy wonder of Adrian na sulke goed toe gaan. Eintlik weet sy niks van hom af nie.
Ingedagte grawe Estie in haar sak vir ’n pakkie kougom. Sy druk ’n stukkie in haar kies om die sigaretrook weg te steek. Dan kyk sy op na Adrian. Hy gee so ’n effense glimlag in die verbyloop, maar hy lag nie vir haar nie. Dis net ’n glimlaggie, soos in: Hallo, ek sien jou, Estie.
.....