Omega, oor en uit

Omega, oor en uit
Автор книги: id книги: 1629676     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1452,83 руб.     (16,31$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Биографии и Мемуары Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624072621 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Van sy eerste dag as dienspligtige was François Verster in die sop danksy die «siekverveelde uitdrukking» op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse hoe hy basiese opleiding net-net oorleef het om daarna uitgeplaas te word na Omega, waar hy vir Boesman-kinders moes skoolgee. Op die basis bestaan sy lewe uit 'n kombinasie van aggressiewe korporaals, verveling en vreemde karakters wat sy ervarings daar dikwels onwerklik laat voel. Sy kostelike anekdotes word verweef met 'n tweede, ernstiger verhaallyn wat in die hede afspeel en gaan oor François se lewe as 'n argivaris in Kaapstad waar hy as't ware 'n tweede keer diensplig moet doen vir sy land.

Оглавление

Francois Verster. Omega, oor en uit

Отрывок из книги

– Günther Grass, skrywer en beeldende kunstenaar

.....

Natuurlik het die parate luitenantjie ook gehoor wie se seun in sy bungalow is. Elke oggend het hy reguit na ons kamer gekom, wat heel onder in die gang was. Aan die een kant van die kamer was die perfekte toneeltjie – my liewe kamermaat se kant. Sy pa het hom vooraf goed gedril, ’n besliste voordeel. Aan mý kant was dinge minder perfek.

Luitenant Droldrums het klokslag ontplof. Eenkeer het hy my boonop gevang dat ek in Bybel-leestyd my stewels poets. Hy het telkens dadelik tot aksie oorgegaan. Dan het hy eers my rugsak (een van daai buiteraam-modelle wat so in ’n mens se laerug inkarring) van die kas afgeruk. Ek kon nooit verstaan hoekom die grys kombersie wat onderaan die rugsak ingedruk is so styf opgerol moes word nie. Dit was ’n stekelrige ding waaronder g’n mens sou kon slaap nie. Jy kon net sowel ’n renostervel met ’n angle grinder skurwer maak en dan gerasperde staalwol daaraan vaslym.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Omega, oor en uit
Подняться наверх