Описание книги
Wat vir Victor as net nog ’n vervelige wintervakansie in die kinderhuis begin, raak ’n nagmerrie toe hy van aangesig tot aangesig kom met die vreemde vrou wat onder in die straat woon.
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
François Bloemhof
50 boeke in Afrikaans. Hy is ook bekend vir sy verhoog-
.....
“Nee, asseblief, meneer, slaan eerder.” Hulle speel elke keer dié speletjie. Victor kyk reguit na die hoof. Verbeel hy hom of is daar so iets van ’n glimlag om sy mondhoeke?
Hy byt op sy tande toe hy buk. Hy weet baie goed dat dit soos die hel se voorkamer gaan brand. Hy weet ook die hoof sal diep in die moeilikheid wees as iemand van die slanery uitvind. En hy weet die hoof weet hy sal nooit praat nie.
.....