'n Tydreisigersgids vir Suid-Afrika in 2030

'n Tydreisigersgids vir Suid-Afrika in 2030
Автор книги: id книги: 1629843     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (19,09$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Социология Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624081418 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Hoe gaan Suid-Afrika in 2030 lyk? En hoe gaan die volgende vyftien jaar ontvou? Die afgelope paar jaar het Suid-Afrika dramatiese veranderinge ondergaan: Politieke spanning het verhoog, die ekonomie het in die hek geduik en al meer Suid-Afrikaners wend hulle uit frustrasie straat toe. Wat beteken dit vir die land se toekoms? Gaan die vonk in die kruitvat vlamvat? In dié boek ontleed die bekende scenariobeplanner Frans Cronje die jongste tendense en skets vier splinternuwe scenario's vir die land se toekoms. Is Suid-Afrika op pad om 'n meer sosialistiese staat te word waar die regering op individue se grond en rykdom beslag lê? Of gaan die status quo seëvier en die gaping tussen ryk en arm vergroot terwyl misdaad die hoogte inskiet? Gaan ons demokratiese regte en vryhede toenemend verminder? Of gaan 'n reënboog onverwags sy verskyning maak? Cronje se nuwe scenario's is 'n nugter kompas vir Suid-Afrika se hoogs onvoorspelbare toekoms.

Оглавление

Frans Cronje. 'n Tydreisigersgids vir Suid-Afrika in 2030

Frans Cronje

Voorwoord

Hoofstuk 1: Die vierde oorgang

Hoofstuk 2: Baie ver vooruitskouend

Hoofstuk 3: ’n Goeie verhaal om te vertel oor ’n beter lewe vir almal

Hoofstuk 4: Alles draai om die ekonomie

Hoofstuk 5: Die rasseoorlog is op hande

Hoofstuk 6: Die politieke wedloop

Hoofstuk 7: Skep orde uit chaos

Hoofstuk 8: Die opkoms van die regsgesindes

Hoofstuk 9: Die tirannie van die linksgesindes

Hoofstuk 10: Die verbrokkeling van Suid-Afrika

Hoofstuk 11: Die verskyning van die reënboog

Hoofstuk 12: ’n Dowwe spieël en ’n raaiselagtige beeld

Erkennings

Opsomming

Oor die skrywer

Отрывок из книги

’n Tydreisigersgids vir

IN 2030

.....

Elias en Sam Tshabalala was albei werkloos en is teen R150 per dag as tydelike arbeiders in diens geneem deur die maatskappy wat deur die Tshwane-metroraad gekontrakteer is om die Hammanskraal-plakkershutte af te breek. In ’n stadium ten tye van die uitsettings het die gemeenskap teen die tydelike werkers gedraai. Sam Tshabalala was onder diegene wat kon ontsnap, maar sy broer is gevang en lewend verbrand deur die mense wat hul plakkershutte probeer red het. Luidens ’n nuusberig later het die maatskappy wat die Tshabalala-broers in diens geneem het, aangebied om kopkool vir die begrafnis te skenk.

Die hele voorval gee ’n ontstellend alledaagse beeld van die wreedheid wat die lewe van baie Suid-Afrikaners inhou – armes wat teen armes veg om hul huise te red of om R150 te verdien vir ’n dag se arbeiderswerk. Suid-Afrikaners is verkeerd as hulle dink dié soort ding kan dag ná dag voortgaan sonder dat dit die land eendag uitmekaar gaan skeur. Minder as ’n jaar ná die Hammanskraal-gebeure het die ANC sy meerderheid in Tshwane verloor en ’n reeks vergaderings gehou om te probeer verstaan waarom dit gebeur het.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу 'n Tydreisigersgids vir Suid-Afrika in 2030
Подняться наверх