Jou Kruger-wildtuin gids - met stories

Jou Kruger-wildtuin gids - met stories
Автор книги: id книги: 1629615     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1899,86 руб.     (20,69$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Книги о Путешествиях Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624074328 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

"As daar 'n plek in die wêreld is wat dit maklik maak om die oomblik te geniet, is dit die wildtuin. Partykeer wil jy net by 'n watergat sit en niks doen nie. Net luister na die geluid van die tarentale in die kreupelhout, die droë grasveld ruik, die hitte op jou vel voel…" Dié gids wys jou presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: hoe om maklik wild te sien, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet. Jou Kruger-Wildtuin Gids is deurtrek van persoonlike ervarings en herinneringe wat die skrywer oor 50 jaar opgedoen het, en praktiese raad oor hoe om die beste uit die wildtuin te kry.

Оглавление

Frans Rautenbach. Jou Kruger-wildtuin gids - met stories

Inleiding

Hoekom wildtuin toe gaan?

Waar begin ’n mens?

Hoofstuk 1

Beginsel Een: Doen die myle

Beginsel Twee: Water is lewe

Beginsel Drie: Kos is lewe

Beginsel Vier: Jy is nie alleen nie

Beginsel Vyf: Die tyd sal leer

Beginsel Ses: Beplan jou roetes

Beginsel Sewe: Jy kan nie beplan nie

Hoofstuk 2

Krokodilbrug

Berg-en-Dal

Biyamiti

Pretoriuskop

Onder-Sabie

Skukuza

Talamati

Orpen en Tamboti

Satara

Olifantskamp

Balule

Letaba

Shimuwini

Mopani

Bateleur

Shingwedzi

Sirheni

Punda Maria

Die kampe volgens gemiddelde puntetoekenning

Die Groot Sewe, wyd verspreid tussen kampe

Die kampe volgens wildkyk-puntetoekenning

Hoofstuk 3

Die Sabie-groep

Die Timbavati-groep

Die Letaba-groep

Die Shingwedzi-groep

Hoofstuk 4

Hoofstuk 5

Oggendkoffie

Eet ontbyt by ’n kamp

Loop langs die heining

Drink tee

Besoek ’n museum

Sit by die water

Sit by die leeus

Sit in ’n voëlskuiling

Slaap oor in ’n voëlskuiling

Kuier by die vuur

Verken die donker

Doen ’n nagrit

Luister na die nag

Hoofstuk 6

Klere

Kos

Eetgerei

Kampgereedskap

Wildkyktoebehore

Só pak jy

Hoofstuk 7

Die suidelike pad

Die Orpen-pad

Die Phalaborwa-pad

Die Thohoyandou-pad

Epiloog

JULIE 1964

JULIE 1997

JULIE 2008

JULIE 2010

Bedankings

Отрывок из книги

Verkyker, grondpad & kaart

met stories

.....

Terug by die groot dierejagtog: Ek gee raad aan die hand van sewe beginsels.

Wat “almal weet” oor dierekyk, is nie noodwendig altyd so nie. Iemand het jou sekerlik al die raad gegee om as jy baie wild wil sien so stadig as moontlik te ry en deeglik rond te kyk, want wild is “moeilik om in die digte bos op te spoor”.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Jou Kruger-wildtuin gids - met stories
Подняться наверх