Beste van Eet vir Volgehoue Energie
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Gabi Steenkamp. Beste van Eet vir Volgehoue Energie
Opdrag
Voorwoord deur die skrywers
Inleiding
ONTBYTGEREGTE. Semel-en-papawersaadblini met gerookte salm
Eiers met kruie op tamatie
Marinda se Franse roosterbrood
Semelmuffins
Riana se ontbyt-koekstruif
Ontbytskons
SOPPE. Romerige spinasiesop
Oondgeroosterdetamatie-en-basiliesop
Suikermielie-en-patatsop
Blomkoolsop
Ryk wintersop
Tamatie-en-gortsop
SLAAIE. Kerrieperske-en-koring- (of gort-) slaai
Caprese-slaai
Mengelslaai met gebraaide perskes en vinaigrette
John se warm tamatieslaai
Broccoli-en-sampioenslaai met maaskaas-slaaisous
Flageolet-vinaigrette (witboontjieslaai)
Kool-en-appelslaai
Baba-aartappelslaai
Waldorfslaai met pere
LIGTE MAALTYE. Italiaanse slaai op ciabatta
Gerooktehoenderslaai
Annekie se gesondheidsbrood
Pannekoek
Franse brood met pizzavulsel
Spekvleis-en-broccoliquiche
Koue kerriehoendermayonnaise
Gerooktevisgebak
HOENDERGEREGTE. Hoenderpakkies met fyngedrukte baba-aartappels en grasuie
Hoender à la king
Geurige hoendergebak
Vrugtige hoenderkerrie
Hoender-en-sampioenpastei
Ongelooflike hoender
Spaghetti bolognaise met hoender
VISGEREGTE. Pasta Alfredo met gerookte forel of salm
Stokvis-en-basiliepesto-roerbraai
Basiliepesto
Marokkaanse stokvisfilette
Visbobotie
Kerrievis en rys
Viskoekies
Heilsame tunaskottel
Mexikaanse vis-en-boontjies
Romerige visgebak
Vis in ’n matige kerrietamatiesous
VEGETARIESE EN GROENTEGEREGTE. Groentelasagne
Spinasie-en-ricotta-cannelloni
Geurige Indiese bonekerrie
Lensie-moesaka
Keker-ertjie-en-appelkerrie
Lekkerbek-groenboontjies
Geroosterde patats en botterskorsie
VLEISGEREGTE. Volstruis-tamatie-en-sampioenghoelasj met ’n titseltjie sjerrie
Aurelia se pasta met spek, uie en sampioene
Eksotiese Marokkaanse lamstagine met droëvrugte
Lamsbrijani
Maalvleis-en-ryskasserol
Beesvleis-en-groentebredie
Chilli con carne
Blatjangtjops
Bobotie
POEDINGS EN NAGEREGTE. Mokka-gelato
Grenadellasoufflé
Granaat- of aarbei-jelliekelkies
Yskastert
Tiramisu
Laevetvla
Appelfrummelpoeding
Suurlemoenlekkerte
KOEKE EN KOEKIES. Gebakte bessiekaaskoek
Gebakte melktert
Gesondheidsbeskuit
Appelkooskoekies
Sjokoladekoek
Patat-speserykoek
LYS VAN AANBEVOLE VOEDSEL EN PRODUKTE
Erkennings
Отрывок из книги
Beste van Eet vir Volgehoue Energie
Gabi Steenkamp RD (SA) en Liesbet Delport RD (SA)
.....
Ons nuttige South African Glycemic Index and Load Guide was al vir baie mense van groot hulp. Dit help jou om vinnig en maklik die GI en GL per porsie van die meeste Suid-Afrikaanse koolhidraatryke voedselsoorte te identifiseer, aangesien dit ’n alfabetiese lys van voedselsoorte met kruisverwysings insluit, asook die vet-, vesel-, proteïen-, koolhidraat- en kilojoule-inhoud per tipiese porsie verskaf. Baie mense hou hierdie gids byderhand wanneer hulle kruideniersware koop sodat hulle die GI van voedselprodukte kan nagaan.
Ons boek oor gewigsbeheer, Eet Slim en Bly Slank: Die GI-dieet, is ook bygewerk om tred te hou met die ontwikkelende voedingswetenskap. Buiten dat dit nuttige inligting oor voedsel bevat, behoort die boek lesers te help met hul ingesteldheid om te verslank en slank te bly. Die boek bevat ’n paar resepte en ’n nuttige afdeling met maaltydplanne vir ’n week sodat jy enige ontbyt, middagete, aandete en twee tot drie versnaperings per dag kan kombineer en jou eie maaltydplan of spyskaart saamstel. Daar is ook waardevolle inligting oor hoe om kompulsiewe eetgewoontes te bowe te kom, etiketlees-vaardighede, wenke om jou maaltye laer in vet te maak, en motivering om te begin oefen.
.....