Hartepad

Hartepad
Автор книги: id книги: 1629102     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (18,59$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Морские приключения Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780795800665 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Watter soort pad is ’n hartepad? Is dit bloot ’n pad van die hart? Of het dit iets met die ware hardepad te doen? Dis ’n mengsel van albei, want reis is blootstellend. Jy ervaar die ongerief (Paul Theroux het gesê “travel is glamorous only in retrospect”), maar wanneer jy terugkom, onthou jy net die uniekheid, die mooi en betekenisvolheid van dit wat jy ervaar het. Elke verhaal in hierdie bundel is ’n reisstorie, maar vat jou nie net na mooi plekke toe nie – dit neem jou op ’n emosionele reis ook. ’n Tipe reis na bínne. Daar’s baie onthou van kleintyd se dinge, maar daar is ook stories wat ’n lagreis word sonder om ’n grap te vertel. Dit gaan nie soseer oor die liefde nie, maar beslis oor die liefde vir reis. Vir ervaar en vir die raaksien van die dieper betekenis van reis. Van jouself blootstel aan die vreemde en altyd op die uitkyk wees vir ’n storie wat besig is om rondom jou af te speel. Want elke reis word ’n storie om oor te vertel. Van Hangklip se hotel regdeur Afrika tot in Mama se kombuis in Napels.

Оглавление

Gerrit Rautenbach. Hartepad

GERRIT. RAUTENBACH. Hartepad

Mosambiek is nie ’n piekniek nie

Nou vir wat?

Die ABC van Delta

Italiaans is nie ’n grap nie …

’n Bygesleepte storie …

’n Boer maak ’n pampoer

Die son trek (soda)water

Die gees(te) van Hangklip-hotel

Lo piekanien en die groot Amerikaner

Ouma Hester se vriend Seph

Uiteindelik het ek myself toe in Bangkok gevind …

Liewer olifant as spinnekop

Rietbron het ook reëls

Wie weet waarom winde waai?

Welkom in die beloofde land

Kom huis toe onder ’n kameeldoringboom

In gesprek met Bob Dylan

’n Reis vir twee

Om te vlieg

Die lewe kloof ’n mens oop

Afrikaans, ek sing jou

Die prinses op die langpad

Ek onthou nog

Tuiskoms

Opsomming

Oor die skrywer

Отрывок из книги

Hartepad is ’n versameling reisstories uit vier windrigtings. Dis ook ’n effe emosionele boek en word dus opgedra aan die vier vrouens wat my lewe rigting gegee het.

Dit word eerstens opgedra aan my eie persoonlike ma wat van kleins af vir my gesê het ek sal nooit ophou swerf nie.

.....

“Nou vir wat wil jy die aand nou staan en bederf?” kap Gielie, maar almal begin lag.

Terwyl die manne toe een vir een bakkie vat om vir Mamma te loop haal, stap ek uit en vra of daar iewers ’n plek is waar ek my motorfiets van die straat af agter die hotel veilig agter slot en grendel kan parkeer.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Hartepad
Подняться наверх