Die Generaal
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Hans Pienaar. Die Generaal
Een
Twee
Drie
Vier
Vyf
Ses
Sewe
Agt
Nege
Tien
Elf
Twaalf
Dertien
Veertien
Vyftien
Sestien
Sewentien
Agtien
Negentien
Twintig
Een-en-twintig
Twee-en-twintig
Drie-en-twintig
Vier-en-twintig
Een
Twee
Drie
Vier
Vyf
Ses
Sewe
Agt
Nege
Tien
Elf
Twaalf
Dertien
Veertien
Bedankings
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
HANS PIENAAR
Die Generaal
.....
Kaptein Johnson is weggesteek in ’n reeks bunkers met twee kontrolepunte; dis omhein deur doringdraad en kabels in reuse-sementankers wat soos blokhuise uit die Boereoorlog lyk en die antennetorings bokant Stellaskop regop hou.
In een van die agterste bunkers wat ondergronds is, is die kaptein. Hy is stug en lyk soos ’n mol. Die avokadogroen en beige interieur laat lyk die lêers wat hy oor die tafel stoot ekstra grimmig. Een lêer handel oor die AWOL van drie troepe van Seksie D, wat in die Caprivi is op die driehoekige grens tussen Suidwes, Zambië en Botswana.
.....