Die oorlog kom huis toe

Die oorlog kom huis toe
Автор книги: id книги: 1629152     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 2235,13 руб.     (24,72$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Историческая литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624058984 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

In die Anglo-Boereoorlog is die stryd nie net op die slagveld nie, maar ook tot op plaashuise se stoepe gevoer. Die aanhouding van vroue en kinders in konsentrasiekampe was deel van 'n totale of volskaalse oorlog wat die Britse Ryk teen stryders én burgerlikes van die twee Boererepublieke geloods het.
Die haglike omstandighede en oorbevolking in die meeste kampe het tot duisende sterftes en onmeetbare lyding gelei. Die trauma van hierdie oorlog het verterende emosies onder Afrikaners losgemaak en sou in die toekoms 'n lang skaduwee werp. Die oorlog kom huis toe ondersoek die oorsake en verloop van hierdie tragiese gebeure.

Оглавление

Helen Bradford. Die oorlog kom huis toe

Voorwoord

Inleiding

Oorsake van die verskroeide aarde-beleid

Die mites en feite oor die Havenga-verslag

Boeremans (Februarie tot Mei 1900)

Bittereinder-vroue (Februarie tot Mei 1900)

Die totstandkoming van ’n volk (Junie tot November 1900)

Tuis in die distrik Lichtenburg (Oktober 1899 tot November 1900)

Omswerwinge in die veld (Desember 1900 tot Mei 1902)

Moeder en steunpilaar

Die Boerevrou en die Lord

’n Vrou in die konteks van haar tyd

Verskroeide aarde

Aanpassing by die lewe in die kamp

Van oggend tot aand in die kamp

Oorsake van sterftes in die kampe

Botsende mediese praktyke

Kinders in die oorlog

Trauma in die kampe

Die lewe in die konsentrasiekampe

Heropbou

Die bediende-vraagstuk

Swart vlugtelinge

Die oprigting van swart kampe

Werk en ander kampverpligtinge

’n Krisissituasie ontstaan

Toestande in die kampe verbeter

Verskillende persepsies op swart kampe

Die kamplewe: Kritiek en teenstand

Die terugtog huis toe

Aparte lewensfere of ’n gedeelde lot?

Goed vir die gesondheid

’n Hooplose lag?

Die lag van die oorlewendes

’n Volk se humorsin?

Planne vir ’n monument

Ontwerp en oprigting

Die onthulling in 1913

Die monument ná 1913 en die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke

’n Monument met patriargale bybedoelings?

’n Monument in die naam van Afrikanernasionalisme?

Die wending na nasionalisme

Die Vrouemonument onder ’n nuwe regering

Eindnotas

Aanbevole leeslys

Erkennings

Foto-erkennings

Oor die boek

Skrywersbiografieë

Отрывок из книги

KOM HUIS TOE

VROUE EN GESINNE IN

.....

Die verskroeide aarde-beleid en die kampe

Benewens die situasie met die wapenneerlêers het die Britte ook al hoe drastieser oorlogsmaatreëls begin toepas namate Boereleiers hulle tot guerrillaoorlogvoering gewend het. As bevelvoerder van die Britse magte het Roberts reeds so vroeg as Maart 1900 beveel dat plaashuise as ’n strafmaatreël vir voortgesette weerstand afgebrand kon word. Dit was bedoel vir gevalle waar kommandolede plaashuise gebruik het as skuilings en om aanvalle op Britse kolonnes en verbindingslinies te loods.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die oorlog kom huis toe
Подняться наверх