Veearts-vriende 2: Tania en die perdry-kompetisie

Veearts-vriende 2: Tania en die perdry-kompetisie
Автор книги: id книги: 1629578     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 842,03 руб.     (9,18$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798170611 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

’n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar die tyd is besig om uit te loop en dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, ‘n aanbod op Oreo gaan maak nog voordat Tania genoeg geld kan bymekaarskraap. Haar ma kan haar nie help nie, want die laaste ding wat hulle nou kan bekostig is ’n perd. Intussen verdwyn die professor se onderbroeke nog steeds, Tiek en sy apie is weer met hulle ou streke besig en Tobie is dolverlief en desperaat om Shardonnay se aandag te trek. Sal Tania ooit vir Oreo in die kompetisie kan ry?

Оглавление

Helen Brain. Veearts-vriende 2: Tania en die perdry-kompetisie

Отрывок из книги

Helen Brain & Nicky Webb

Illustrasies deur Rico Schacherl

.....

“Kan ek hom koop, asseblief,” smeek Tania.

Mevrou Bunhoffer lag. “Ag liefie, hy’s ’n geregi­streerde Anglo Arab. Ek gaan hom vir twin­­tig­duisend rand verkoop. Jou ouers sal nooit instem nie. Kom nou, Oreo, dis tyd vir ons oefening,” sê sy en lei hom na die kampie. Hy staan doodstil terwyl sy haar voet in die stiebeuel sit en in die saal swaai.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Veearts-vriende 2: Tania en die perdry-kompetisie
Подняться наверх