Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes
Автор книги: id книги: 1629334     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (18,28$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Личностный рост Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624063872 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Daar is hoop vir ADHD-lyers!
Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In 'n geselstrant, toegelig met gevallestudies, deel sy:
• die jongste inligting oor ADHD by kinders én volwassenes • nuwe behandelingsmetodes, waaronder neuroterugvoer-terapie • wenke vir ouers en onderwysers • oefeninge wat daagliks gedoen kan word • raad met die dieet • die nuutste oor medikasie
Neuroterapie, wat vir alle vorms van ADHD ingespan word en ook met welslae vir angstigheid, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing gebruik word, word in diepte bespreek.
Die skrywer gee die leser in hierdie omvattende gids die moed en kennis om aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue te pak.

Оглавление

Helena Bester. Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Voorwoord

Inleiding

1

’n Tipiese beeld: Walter se storie

Die eerste onderhoud

Vrae wat lig kan werp

Vraelys (gedragskontrolelys)

2

Deel 1: Vrae oor ADHD. Verwarring oor die terme

Wat is ADHD?

Hoe word ADHD gediagnoseer?

DSM-5-kriteria vir die diagnose van ADHD

ADHD oorheersend aandagtekort

ADHD oorheersend hiperaktief-impulsief

ADHD aandagtekort/hiperaktief-impulsief gekombineerd

Kom ADHD slegs by kinders voor?

Wat veroorsaak ADHD?

Word meer seuns as meisies met ADHD gediagnoseer?

Op watter ouderdom word ADHD gediagnoseer?

Wat is die hoofsimptome van ADHD?

Ander tipiese eienskappe van ADHD-lyers

Impulsiwiteit

Ongeorganiseerdheid

Gebondenheid aan die konkrete

Rigiditeit

Swak taalvaardighede

Oorhaastigheid

Nalatigheid

Onderprestasie

Fisieke kenmerke

Swak beplanningsvermoë

Swak deursettingsvermoë

Ongeduld

Woedeuitbarstings

Aggressiewe gedrag

Selfgesentreerdheid

Probleme met grense

Praterigheid

Blamerende gedrag

Ter opsomming

Wat moet ek weet omtrent stimulantmedikasie?

Deel 2: Toestande wat soms met ADHD verbind word

Opponerend-opstandige versteuring

Gedragsteurnis

Ontwrigtende gemoeddisreguleringsversteuring

Gilles de la Tourette-sindroom

Gemoedsversteurings

Onderbroke eksplosiewe versteuring

Dwelmafhanklikheid

Outismespektrum-versteuring

Leerprobleme

3

Die pyn van ma’s met ADHD-kinders

Bewustheid (mindfulness)

Die kernbeginsels van bewustheid

4

Duidelike reëls en strukture is belangrik

Belonings is belangrik

’n Beloningsbewysstelsel

Moontlike belonings

Straftyd (time out)

Gee duidelike opdragte

Gee een opdrag op ’n slag

Help hulle beplan en organiseer

Behou jou sin vir humor

5

’n Geselssessie saans

Oefening vir fokusvaardigheid en ontspanning

Oogbewegingsoefeninge

Oogkaarte

Breingim-oefeninge

’n Visualiseringsoefening

Voorgestelde daaglikse program

6

Moenie agter die diagnose skuil nie

Bly ’n veilige hawe vir jou kind

Grond reëls op beginsels

Heroorweeg jou perspektief

7

Skooltoetrede

Die ADHD-kind in die klaskamer

Hoe om die ADHD-leerder uit te ken

Hanteringswenke vir die onderwyser. Plasing

Huiswerk

Tydsbeperking

Kort, duidelike opdragte

Duidelike strukture

Skep ’n emosionele band

Kry ondersteuning

Wees deel van die oplossing

Verwysingsprosedures vir die onderwyser

Verwysing van leerders vir hulpverlening

Leerprobleme en ADHD

Inklusiewe onderwys en die ADHD-kind

Tuisonderrig

Privaatskole

8

Ritalin: die voor- en nadele

Variasies

Voorskrifte en dosisse

Newe-effekte

Die werking van Ritalin en ander stimulantmedikasie

Vrese oor die gebruik van Ritalin

Generiese weergawes

Concerta

Voordele

Strattera

Eetgewoontes

Voedingstekorte en aanvullings

9

10

Wat is neuroterugvoer of neuroterapie?

Hoe word die doelwitte bepaal?

Waarvoor word neuroterapie klinies gebruik?

Breingolffrekwensies: ’n kort verduideliking

Beta-frekwensie (12-20 Hz)

Alfa-frekwensie (8-13 Hz)

Theta-frekwensie (4-7 Hz)

Delta-frekwensie (1-3,5 Hz)

Gamma-frekwensie (31-49 Hz)

Neuroterapie en ADHD

Alfa-theta-behandeling in neuroterugvoer

Voorbereiding vir alfa-theta-behandeling

Gebruike

Die proses

Ervarings en sensasies tydens alfa-theta-behandeling

Bioterugvoer kan selfregulering bevorder

Asemhaling en bioterugvoer/neuroterapie

Asemhalingsoefening

Oefening vir veltemperatuurbeheer

Is neuroterapie veilig?

Die toeganklikheid van neuroterapie in Suid-Afrika

Die aanvangsbehandeling

Het neuroterapie ’n langtermynuitwerking?

Slotopmerkings oor breingolfregulering

’n Interessante geval

Nog suksesverhale

11

Algemene simptome van ADHD in volwassenheid

Onaandagtigheid (groep 1)

Hiperaktiwiteit en impulsiwiteit (groep 2)

Hier volg ’n paar wenke vir die volwasse ADHD-lyer:

12

13

Die krag van liefde

Bibliografie

Bedankings

Отрывок из книги

NUWE HOOP VIR

by kinders en

.....

Eerlikheid gaan byna vanselfsprekend gepaard met impulsiwiteit. Oor die mooi eienskappe van hierdie kinders en volwassenes skryf ek in hoofstuk 12 in ’n meer ernstige trant. Ons fokus nou ter wille van volledigheid en struktuur op die ander gedragseienskappe wat dikwels met ADHD verbind word.

Almal maak gedurig vir ADHD-kinders afskrifte van die afskrifte wat hulle verloor het. Om vas te stel waaroor hulle nou eintlik toets skryf en om daardie inligting op een plek bymekaar te kry is ’n kuns. Wanneer jy almal wild en wakker gebel het, die apteek se faksmasjien en die naaste fotokopieermasjien ingespan het om te help en alles is gereed – dan, o gaats – weg is die kind.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes
Подняться наверх