Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal

Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal
Автор книги: id книги: 1629201     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1005,81 руб.     (10,93$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9781770029354 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Piekfyn Afrikaans Graad 8 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas.
Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook: • verskeie stories en inligtingstekste lees; • visuele tekste krities interpreteer en verduidelik; • oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies; • hardoplees en toesprake lewer; • aandagtig en krities na inligting en stories luister; • taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik; en • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf.
Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien – ook toetse en baie hersieningsoefeninge. Maar dis nie al nie . . . Jy het ook ’n Piekfyn Afrikaans Leesboek wat jou verbeelding gaan aangryp en jou inspireer om self ʼn storie, gedig of ʼn drama te skryf!
Ons weet Piekfyn Afrikaans gaan jou help om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag!
Geniet ʼn Piekfyn-leerervaring!

Оглавление

Henk Viljoen. Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal

Piekfyn Afrikaans

Graad 8

Thomas@SMS.net

Bakker se brood

Word jou eie baas vir net R200 (of so ietsie meer)

Hou jou eie straatverkoping of winkelverkoping

Algemeene Handelaar

Verslag oor die Departement van Openbare Werke en die toestand van Robbeneiland

Almoeder

Die geskiedenis van Robbeneiland

Mapungubwe

Die goue renostertjie van Mapungubwe

Kyk, N’gai, geen vissies nie!

Uittreksel uit die Suid-Afrikaanse Grondwet

Dowe balletdanser

Jeugdag

Sharpeville, 1960

Paasbolletjies

Gestoomde Kerspoeding

Trots op Suid-Afrika

Lisa se klavier

My moedertaal is die beste taal

Die karwasser en die tale van Gauteng

Englikaans

Suid-Afrika: Wat is jou opinie?

Gebed tot die bome

Bewaar ons renosters, sê 7de Laan

Volstruis se vuur

Ek het ’n huisie by die see

Gee een woord vir ’n omskrywing

Wie kan Beatbox?

Goue Afrika

by luvuvhu en limpopo

CATHARINA

JUNIE-EKSAMEN

Landsake

NOVEMBER-EKSAMEN

Hoe kies jy jou vierpoot-vriend?

Danda

JUNIE-EKSAMEN

NOVEMBER-EKSAMEN

Отрывок из книги

’n Geïntegreerde taalteks

Eerste Addisionele Taal

.....

b. Thomas is nie meer in die (laerskool/laërskool) nie.

16. Gebruik die voegwoord tussen hakies en verbind die sinne met mekaar. (2)

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal
Подняться наверх