Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT

Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT
Автор книги: id книги: 1629719     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1229,32 руб.     (13,35$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9781776070244 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene
Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Lien se lankstaanskoene, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word hierin gedek – in taal wat leerders verstaan.
Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.
Wat maak ons studiewerkgidse anders?
Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
Inhoud van hierdie studiewerkgids
• Volledige hoofstukopsommings in Afrikaans sowel as bondige opsommings in Engels. • Onderrigvrae oor feite en begrip (met ’n variasie stelwyses asook denkvlakke wat by die antwoorde aangetoon word). • Praktiese voorstelle vir mondelinge sowel as kort stelwerkstukke. • Skryfhulp vir vraestel 3 deur uitvoerbare mini-skryfoefeninge. • ’n Maklike hersieningsvasvra. • ’n Omvattende lys van woorde en idiomatiese uitdrukkings met hulle Engelse ekwivalente.
Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Lien se lankstaanskoene, die goedgekeurde voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za. [HYPERLINK]

Оглавление

Ilna Stander. Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT

Voorwoord

Voorspel

Hoofstuk 1: Geel en gelukkig

Hoofstuk 2: Jou standaard-skoolnommertjie

Hoofstuk 3: ’n Kakofonie van klanke

Hoofstuk 4: Die meesterstuk

Hoofstuk 5: Lientjie Lieflik

Hoofstuk 6: A change of scenery

Hoofstuk 7: Effens last season

Hoofstuk 8: Weird Maria

Hoofstuk 9: ’n Rus op die menu

Hoofstuk 10: Iets om die palaat te verfris

Hoofstuk 11: Julia Roberts sonder die mond

Hoofstuk 12: Die traandruppel

Hoofstuk 13: ’n Huis sonder ’n moeder

Hoofstuk 14: A change of scenery (régtig)

Hoofstuk 15: ’n Bottel Energade

Hoofstuk 16: Die Pussycat Dolls

Hoofstuk 17: Die afgevaardigde van Tibet

Hoofstuk 18: Tee en kaaskoek

Hoofstuk 19: Baie sterker as Camel Filters

Hoofstuk 20: Nuwe mense relax nou hier

Hoofstuk 21: Sjerrie vir die koue

Hoofstuk 22: Ietsie met chocolate vir poeding

Hoofstuk 23: Die welcome-home-Mammie-ding

Hoofstuk 24: Die toppie sonder bates

Hoofstuk 25: Halfprys is halfprys

Hoofstuk 26: Cheers op Binnelandse Sake

Hoofstuk 27: Die town clown

Hoofstuk 28: Something for the poor, my koning

Hoofstuk 29: Wat is sy van nou weer?

Hoofstuk 30: Die Grafsteensangers

Hoofstuk 31: Die corner sonder entertainment

Hoofstuk 32: Iets wat Picasso kon bedink het

Hoofstuk 33: Geldig vir dertig dae

Hoofstuk 34: Shopping is nie vir sissies nie

Hoofstuk 35: Werk dinge in Londen ook só?

Hoofstuk 36: Cool, sou ék sê, actually

Hoofstuk 37: Koue goed in groot glase

Hoofstuk 38: Die ding met die kuif

Hoofstuk 39: Die besoek (1)

Hoofstuk 40: Die besoek (2)

Hoofstuk 41: ’n Bietjie kultuur

Naspel

HERSIENINGSVASVRA

KARAKTER-LETTERSPEL

Woordverklarings

Antwoorde

Karakterletterspel: Moontlike antwoorde

Отрывок из книги

Best Books Studiewerkgids:

Lien se lankstaanskoene

.....

•Lien sê sy haat ’n manspersoon, maar wie is dit? (Is dit dalk haar pa?)

Mini-skryfoefening: Beskrywing

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT
Подняться наверх