Vers en Vlam
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Ilna Stander. Vers en Vlam
1. Inleiding tot hierdie studiewerkgids
2. Wat sê die KABV oor lees en gedigte?
3. Hoe om ’n gedig te ontleed
4. Gedigontledings. Oor monnemente gepraat deur Peter Blum
Die berggans het ’n veer laat val deur Boerneef
Verskroeide aarde deur Martjie Bosman
die tak vol bloeisels deur Charl J.F. Cilliers
droë weerligstraal deur Charl J.F. Cilliers
die barbaar deur T.T. Cloete
’n Vrou van die dorp Clocolan deur Philip de Vos
die gebreekte snaar deur Diä!kwain/Antjie Krog
Djokjakarta deur I.D. du Plessis
Kinders van die wind deur Koos du Plessis
Verhaal deur Elisabeth Eybers
Nkosi sikelel’ i-Afrika deur H.A. Fagan
Vir Sara Baartman deur Diana Ferrus
die dag op nuweland deur Jeanne Goosen
Namiboloog deur Daniel Hugo
Noue ontkoming deur Hendrik Januarie
Toemaar die donker man deur Ingrid Jonker
Martha deur Ronelda S. Kamfer
Halala Afrika deur Johannes Kerkorrel
Blou aarde deur Johannes Kerkorrel
Die soldaat deur Uys Krige
Wys my die plek deur C. Louis Leipoldt
Winter deur N.P. van Wyk Louw
Maria deur W.E.G. Louw
Versoening deur Lucas Malan
Die dans van die reën deur Eugène N. Marais
bloubok deur Johann Lodewyk Marais
besoekersboek deur fanie olivier
Edms. Bpk. deur D.J. Opperman
Na die myninstorting deur D.J. Opperman
(vir albertina sisulu) deur Patrick Petersen
Vir die wis en die onwis deur P.J. Philander
’n Doppie op Malmesbury deur Mathews Phosa
’n Baadjie met ’n gaatjie deur Mathews Phosa
Mapungubwe I deur Henning Pieterse
Kersfees 1996 deur Ina Rousseau
Doemanie deur Adam Small
Moedertaal deur Peter Snyders
Lied van die kinders deur Lina Spies
Koichab se water deur Wilma Stockenström
Verliese V deur Barend Toerien
Delft deur Nathan Trantraal
In die hoëveld deur Toon van den Heever
Na die front deur Ernst van Heerden
’n Volksleier (enige eeu) deur A.G. Visser
Ouma Baai maak heuningbier deur George Weideman
5. Klastoetsvoorbeeld
6. Eksamenvraag-voorbeeld
Отрывок из книги
Best Books Studiewerkgids: Vers en vlam: ’n Poësiebloemlesing
vir Graad 10 Eerste Addisionele Taal
.....
13Hierdie gedig is ’n Italiaanse sonnet. Dui met ’n X of ’n √ aan of die eienskap wat hier gelys word, pas by die bou van ’n Italiaanse sonnet of nie. (6)
14Die interpretasie van en reaksie op ’n gedig hang af van die leser daarvan. Wat, dink jy, kan die kommentaar van elk van die volgende landsburgers oor hierdie gedig wees? Motiveer elke antwoord.
.....