Ingrid Jonker Versamelde Werke

Ingrid Jonker Versamelde Werke
Автор книги: id книги: 1629062     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (17,06$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Языкознание Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798157889 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Hierdie gewilde en bekende digter se Versamelde Werke sluit in al haar gepubliseerde gedigte (bundels: Ontvlugting, Rook en oker, Kantelson) sowel as jeugwerk, vertalings deur haar, fragmente en opdragte, ’n drama, en haar kortverhale. Dit sluit ook in ’n oorsig van haar lewe en werk deur Jack Cope: “A Crown of Wild Olive”. Ten tyde van Ingrid Jonker se selfmoord, toe sy haar in die nag van 18 op 19 Julie 1965 verdrink het in die see by Drieankerbaai, Kaapstad, was sy een en dertig jaar oud. Daar het toe nog slegs twee digbundels van haar verskyn: ’n jeugwerk, Ontvlugting (1956), en, na vele vertragings, die veel geprese en bekroonde Rook en Oker in 1963. Na haar dood is ’n derde bundel, Kantelson, uitgegee. Verskeie uitgawes van haar Versamelde Werke (wat ook ongepubliseeerde gedigte, ’n drama en haar kortverhale insluit) het sedert 1975 verskyn, en Human & Rousseau se 1994-uitgawe word gereeld herdruk.
Ingrid Jonker se nalatenskap is klein maar betekenisvol, en het ’n groot invloed op die Afrikaanse digkuns en kultuur gehad. In die dekades sedert haar dood het sy ’n kultusfiguur geword, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in Nederland. Van haar gedigte is reeds in meer as twaalf tale vertaal. ’n Versameling gedigte in Engels vertaal deur Jack Cope en William Plomer met die hulp van Laurens van der Post is in Brittanje en Suid-Afrika gepubliseer. In 2007 het ’n nuwe en meer volledige versameling gedigte in Engels verskyn, vertaal deur Antjie Krog en André Brink: Black Butterflies: Selected Poems. Daar is ook reeds verskeie films oor Ingrid Jonker se lewe vrygestel.

Оглавление

Ingrid Jonker. Ingrid Jonker Versamelde Werke

ONTVLUGTING

Ontvlugting

Vyf lewens

Graf

Puberteit

Die skildery

Offerande

Man en vrou

By die Goodwood-tentoonstelling

Gabriël

Jy het vir my gesterf . .

Die onverkrygbare

Fragment

Die waarsegster

Die blommeverkoopster

Lied van die lappop

Dubbelspel

Met klei en kryt . .

Die beeldhouer

Ontwaking

Opdrag

Die brand

Ontnugtering

Ek het gedink . .

Afskeid

Windliedjie

ROOK EN OKER

Op alle gesigte

Swanger vrou

Ek herhaal jou

Ek het na die pad van my liggaam gesoek

Herfsoggend

Ek het gaan soek na my eie hart

Verlore stad

Herwonne land

Moenie slaap nie

As jy na my roep

Ek weet

As jy lag

Toe jy ’n baba was

As jy slaap

Jou lyf

Elke man het ’n kop

Gistraand

Liedjie van die troebadoer

Ramkietjieliedjie

Bitterbessie dagbreek

Dis vinkel en koljander

Jy’t my gekierang

Ook mos mens

Op die voetpad

Begin somer

Kabouterliefde

Korreltjie sand

Toemaar die donker man

Ladybird

My pop val stukkend

Die kind. wat doodgeskiet is deur soldate by Nyanga

By die dood van ’n maagd

Gesien uit die wond in my sy

Ek wil nie meer besoek ontvang nie

Bosveld

25 Desember 1960

Die lied van die gebreekte riete

Madeliefies in Namakwaland

Ons

L’art poetique

KANTELSON

Gesig van die liefde

Daar is net een vir altyd

Tokkelos

O die halfmaan

Police protection guaranteed

Lied van die grafgrawer

Gesprek op ’n hotelterras

Tekening

Wandeling

Donker stroom

Op die pad na die dood

Hond

Ek betreur jou

Ballade van die drie vriende

Die more is jy

Ou man op reis

Twee harte

Hoe lank sal dit duur

Alles wat breek

My omhelsing het my verdubbel

Wiegelied vir die beminde

As jy weer skryf

Iewers het ek nooit gereis nie

Wagtyd in Amsterdam

Reis om die wêreld

Jou naam het ’n kinderkarretjie

Heimwee na Kaapstad

Plant vir my ’n boom André

Mamma

Waterval van mos en son

Met hulle is ek

Ek dryf in die wind

Hierdie reis

The twenty-fifth of December nineteen-sixty

I am with those

This journey

Granada

Aan M.B

Aan Uys Krige

Aan Bambi, Bob en Toni

Dwaling

Na die Franse. kunstentoonstelling

Skrik

Reën

Keuse

Die plakkaat

Opdrag

Die digteres

As jy slaap . .

Van ’n skilder

’n Seun na my hart

Die pop

Twee varke

Eerste liefde

Die bok

’n Daad van geloof

A Crown of Wild Olive

Отрывок из книги

INGRID JONKER

Versamelde Werke

.....

Sal sy my langs ompaaie na jou stuur

Sal ek my vasloop in ’n baksteenmuur?

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Ingrid Jonker Versamelde Werke
Подняться наверх