Tuiskoms
Описание книги
In hierdie boek word ’n baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is ’n ryke verskeidenheid stories, onder meer oor geleenthede soos Kersfees, Vadersdag, ensovoorts, en liefde – in sy vele fasette uitgebeeld – is die gemene deler. In al die verhale is Irma Joubert se fyn waarnemingsvermoë merkbaar, asook haar intieme kennis van en deernis met haar karakters.
Оглавление
Irma Joubert. Tuiskoms
Liewe leser
’n Aand om te onthou
Petronel se dilemma
Grootjie Henna se doodskleed
Die geur van rose
Terug na Sandpoort
Bel my wanneer jy grootgeword het
Liefste Vlooitjie
Tuiskoms
Bessie se spesiale verjaarsdag
Rondom Jana
Oom Ampie se dwaling
Onze Nest
Lucy met die mooi stem
Hannie se Kersfees
Sinterklaas vir ’n droommeisie
Kersfees op Kleinbaai
Die onthoublik
Отрывок из книги
Tuiskoms – stories oor die liefde
Irma Joubert
.....
“Die regte vrou beteken liefde en geluk.” Ten spyte van alles bly sy klou aan dié sprokie – seker maar haar romantiese natuur.
Hy trek sy donker wenkbroue geamuseerd op. “En dis ’n voornemende prokureur wat so praat? Jy sal moet harder word, Eusía, as jy in ons beroep wil oorleef.”
.....
Добавить отзыв
Отзывы и комментарии читателей
Нет рецензий.
Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Tuiskoms
Подняться наверх