Bid vir jou ongebore baba

Bid vir jou ongebore baba
Автор книги: id книги: 1629512     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1229,32 руб.     (14,34$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Религия: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780796316288 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Swangerskap is nie net ’n biologiese reis nie, maar ook ’n geestelike reis.
Met ’n predikant en ’n ginekoloog as medeskrywers vier hierdie boek beide dié reise. Dit maak ons opnuut bewus van die wonder van konsepsie en hoe God ons by die skepping van ons kinders wil betrek. Naas die mees onlangse inligting oor hoe jou baba in elke trimester ontwikkel, bied dit ook praktiese inligting vir geestelike groei – waarvoor en hoe om te bid vir jou baba en julle toekoms saam.
Met ware ervarings van gebedverhoring en wonderwerk-verhale, sowel as praktiese raad oor bid (ook ná jou baba se geboorte), is dié gids onontbeerlik vir elke verwagtende ma of pa wat erns maak met die wonderlike reis wat voorlê.

Оглавление

Janlu Kuyler. Bid vir jou ongebore baba

Voorwoord

Inleiding

Hoe om hierdie boek gebruik

Hoofstuk 1

God verbind Hom aan jou ongebore baba

Hoe lyk jou verhouding met God?

God verbind Hom aan ons

Vier kenmerke van God se keuse vir ons

Die hoogtepunt van God se keuse: Jesus sterf vir almal

’n Paar gedagtes oor gebed

God is volkome by die bevrugting en ontwikkeling van jou ongebore baba betrokke

Bybelgedeeltes wat jy tydens die hele swangerskap op jou kind kan afbid

Hoofstuk 2

Hoogtepunte

Week 1-12

God skep jou kind en roep hom of haar op tot lewe

Die begin van lewe

Die ontwikkeling van jou baba se kardiovaskulêre stelsel (die hart)

Bybelgedeeltes en gebede wat jy vir jou baba se hart kan bid

Die ontwikkeling van jou baba se ore en gehoor

Bybelgedeeltes en gebede wat jy vir jou baba se ore en gehoor kan bid

Die ontwikkeling van jou baba se oë en sig

Bybelgedeeltes en gebede wat jy vir jou baba se oë en sig kan bid

Die ontwikkeling van jou baba se neurologiese stelsel en brein

Bybelgedeeltes en gebede wat jy vir jou baba se neurologiese ontwikkeling en brein kan bid

Die ontwikkeling van jou baba se respiratoriese stelsel en longe

Bybelgedeeltes en gebede wat jy vir jou baba se asemhalingstelsel en longe kan bid

Die ontwikkeling van jou baba se spysverteringstelsel

Bybelgedeeltes en gebede wat jy vir jou baba se spysverteringstelsel kan bid

Hoofstuk 3

Hoogtepunte

Week 13-28

Jou baba se geslag

Bybelgedeeltes en gebede wat jy vir jou baba se geslagtelike ontwikkeling kan bid

Die plasenta, naelstring en die vrugwater

Bybelgedeeltes en gebede wat jy vir die plasenta, naelstring en vrugwater kan bid

Tweelinge

Gebede vir tweelinge

Hoofstuk 4

Hoogtepunte

Week 29-40

Bid oor jou bekommernisse tydens die swangerskap

Gebede in die derde trimester

Bid oor jou kind se naam

Bybelgedeeltes en gebede wat jy vir jou baba se geestelike geboorteproses kan bid

Die groot oomblik: die geboortedag

Bybelgedeeltes en gebede wat jy kan bid namate die geboortedag naderkom

Hoofstuk 5

Die gebedsreis wat volg

Praktiese voorstelle vir verdere gebed

Wat bid ek vir my kind?

Hoe leer ek my kind bid?

Hoofstuk 6

Om te bid vir ’n kind

Perfek van sy kroontjie tot sy toontjie

God bewaar ons van pre-eklampsie

’n Belofte van God

Om op ’n ertjie te wag

Die merkies in haar oë

Hy sal lag

Skematiese voorstelling van gastrulasie en neurulasie

Bibliografie

Отрывок из книги

Bid vir jou ongebore baba

JANLU KUYLER

.....

Sy dra die lewe in haar, sy dra dit voor haar uit …

(“Zwanger”, uit: Stef Bos, Gebroken zinne, 2004, Lannoo.)

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Bid vir jou ongebore baba
Подняться наверх