Tuiste in eie taal
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
J.C. Steyn. Tuiste in eie taal
INLEIDING
AFDELING A
HOOFSTUK1
1 DEMOGRAFIESE PROSESSE
2 ASSIMILASIE
2.1 TAALVERMENGING
2.2 TAALVERPLASING (TAALVERSKUIWING)
2.2.1 TAALVERPLASING BY KINDERS
2.2.2 TAALVERPLASING BY VOLWASSENES
2.2.3 WINSTE/VERLIESE IN FUNKSIES
2.2.4 TAALHOUDING, STATUS EN TAALGETROUHEID
2.3 STABIELE TWEETALIGHEID
HOOFSTUK 2
1 NATUURLIKE FAKTORE
2 MAGTELOOSHEID/MAGMISBRUIK
2.1 FISIEKE GEWELD
2.2 POLITIEKE DWANGMAATREËLS
2.2.1 AGTERSTELLING IN DIE STAATSDIENS
2.2.2 KULTURELE VERDRUKKING
2.2.3 ONDERWYS
2.2.4 EKONOMIESE EN IMMIGRASIEBELEID
3 RYKDOM/ARMOEDE
4 KULTURELE PEIL
5 KENMERKE VAN DIE TAALSTRUKTUUR
6 TAALPROPAGANDA
7 DIE TYDGEES
8 SAMEVATTING
HOOFSTUK 3
1 DIE VLAAMSE BEWEGING[1]
2 DIE BEHOUD VAN GUARANI [14]
3 DIE “HERLEWING” VAN HEBREEUS[16]
4 KENMERKE VAN TAALBEWEGINGS
4.1 VOORWAARDES VIR SUKSES
4.2 DIE VERLOOP VAN ’N TAALSTRYD
4.2.1 BEWUSMAKINGSFASE
4.2.2 DIE “EINTLIKE” TAALSTRYD
4.2.3 NÁ DIE TAALSTRYD
4.2.3.1 TAALIMPERIALISME BY KLEIN TALE
4.2.3.2 DIE DOODLOOP VAN TAALBEWEGINGS
5 MODERNISERING
6 DIE HERLEWING VAN ETNISITEIT
AFDELING B
HOOFSTUK 4
1 DIE KOMS VAN DIE BLANKES
2 DIE ONDERGANG VAN DIE KHOE-BESKAWING
3 “SOO PERFECT BYNAE ALS EEN NEDERLANTSE DOCHTER”
4 DIE “BOERE”
5 “VERMENGD MET DUIJTSCHE NATIËN”
6 “SPREKENDE DE NEDERDUYDSE TALE SONDER EENIGH ONDERSCHEYT”
7 “AS TAAL RELATIEF MAKLIK”
8 “DAN WAS DAAR VANDAG GEEN AFRIKAANSE VOLK NIE”
9 DIE KRAG EN SWAKHEID VAN DIE AFRIKAANSE TAALGEMEENSKAP OMSTREEKS 1800
HOOFSTUK 5
1 “ALLEEN HOLLANDS, NIKS AS HOLLANDS NIE!”
2 “NEEMT MYN NIET KWALIJK DAT IK HOLLANDS SCHRIJF”
3 “DIE AFRIKAANSE BESKAWING BESTENDIG”
4 “OM TE STAAN VER ONS TAAL, ONS NASIE EN ONS LAND”
5 “EITHER IN ENGLISH OR DUTCH”
6 “A RECOGNISABLY BRITISH CHARACTER”
7 NUWE TREKKE
8 DIE AANTREKKINGSKRAG VAN ENGELS EN DIE WEERSTANDSVERMOË VAN AFRIKAANS
HOOFSTUK 6
1 DIE GEVOLGE VAN DIE TWEEDE VRYHEIDSOORLOG
2 GUNSTIGE DEMOGRAFIESE PROSESSE
3 AFRIKANERNASIONALISME EN AFRIKAANS
4 “CONCILIATION AND FRIENDSHIP”
5 DIE “ONTPLOOIINGSTYD”
6 ’N “GODDELOSE INVAL” EN “DE HUIDIGE REVOLUTIONAIRE RICHTING IN ONS VOLKSLEVEN”
7 VORDERING IN DIE STAATSDIENS
8 EKONOMIESE WAARDE
9 “BLANKE APARTHEID” EN MOEDERTAALSKOLE
10 “VOLWAARDIGE KULTUURTAAL”
11 DIE OORWINNING VAN ’N TAALNASIONALISME
12 DIE SUKSES EN MISLUKKING VAN DIE AFRIKAANSE BEWEGING
HOOFSTUK 7
1 DIE BOERVOLK VAN WELEER
2 “’N SENTIMENTELE FASE”
3 “TAALHANDHAWING” EN “VERKRAMPTHEID”
4 “REDE OM ONRUSTIG TE WEES”
5 ’N “VOLK-IN-WORDING”?
6 NOG ALTYD JINGO’S
HOOFSTUK 8
1 DIE TRADISIONELE KLEURVOOROORDEEL
2 ’N “TRAGIESE PROSES”
3 “A BREAKTHROUGH” EN “A MARK OF SINCERITY”
4 DIE ONLUSTE VAN 1976
5 “MEER VRIENDE AS WAT DIE AFRIKANER NOG OOIT GEHAD HET”
6 WAS 1948 ’N FOUT?
AFDELING C
HOOFSTUK 9
1 “’N EENSAME VOLK”
2 GETALSTENDENSE
3 GEBRUIK IN HOË FUNKSIES
4 VOLWAARDIGE KULTUURTAAL?
5 TAALHOUDING EN TAALGETROUHEID
6 TAALGEBRUIK
HOOFSTUK 10
HOOFSTUK 11
1 MAGSKONSENTRASIE/MAGSKEIDING EN SENTRALISASIE/DESENTRALISASIE
2 DIE BESTE STAATSVORM VIR ’N MEERTALIGE LAND
3 DIE KEUSE VAN ’N AMPTELIKE TAAL
4 OORWEGINGS VIR DIE SUID-AFRIKAANSE SITUASIE
5 AFRIKAANS EN ’N EENHEIDSTAAT
6 ALTERNATIEWE VIR ’N EENHEIDSTAAT
7 AMPSTALE VIR SUID-AFRIKA
8 MOET AFRIKAANS AS AMPSTAAL BEHOUE BLY?
HOOFSTUK 12
1 VOORWAARDES VIR ’N GESONDE KULTUURLEWE
2 “ONDERMYNING” EN SENSUUR
3 DIE AFRIKAANSE PERS
4 RADIO EN TELEVISIE
5 TONEEL
6 WETENSKAP EN ONDERWYS
HOOFSTUK 13
1 SUID-AFRIKAANSE EN AFRIKAANSE NASIONALISME
2 TAALBEPLANNING
3 “DIE BESTE WAT ONS NASIE HET”
4 DIE EKONOMIESE FONDAMENT
5 DIE PARTYPOLITICI
6 DIE MENINGSVORMERS
LITERATUURVERWYSINGS EN AANVULLENDE AANTEKENINGE
AANGEHAALDE WERKE
DANKBETUIGING
Отрывок из книги
J.C. Steyn
Tuiste in eie taal
.....
Een van sy bure in Kampala se kinders word tweetalig (Engels en Luganda) groot, en dié kinders neig om eerder Engels-georiënteerd te wees. “This is partly because at school they get only English, while at home they get both English and Luganda. The children are indeed growing up bilingual, but functionally the English language seems to be gaining the upper hand. The functional primacy of English among the parents leads on to the chronological primacy of English among the children.”[46]
Tussen ’n verlies van funksies en ’n verlies van sprekers is daar, soos reeds gesê, ’n noue verband. As ’n taal nie in “hoër” funksies gebruik word nie, is daar geen aansporing vir andertaliges om dit aan te leer nie, en mettertyd ook nie vir die nageslag van mense wat vroeër die taal gepraat het nie.
.....