Diep spoor

Diep spoor
Автор книги: id книги: 1627064     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 963,76 руб.     (10,95$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9781485904304 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

In die stormagtige jare voor en tydens die groot trek raak drie vroue se lewe vervleg in ’n stryd om voortbestaan. Lojaliteit word getoets en inbors word beproef. Katrien is ’n sensitiewe waterverfskilder. Sy en haar man, Stefaans, wou vir hulle ’n lewe op ’n plaas op die Oosgrens maak. Maar toe teëspoed hulle tref, word hulle deel van Hendrik Potgieter se trek na die binneland.
Dina, ’n slavin, is Katrien se grootste vertroueling. Sy trek saam, haar liefde vir Stefaans ’n geheim wat sy ten alle koste moet bewaak.
Thabisa is deur haar man verwerp. Ook sý is deel van Katrien se kring. Wanneer Stefaans by Piet Retief se noodlottige afvaardiging na Dingaan aansluit, onthou sy opnuut die onreg wat sy voorganger, Shaka, haar familie aangedoen het. In die loop van die geskiedenis laat hierdie drie vroue diep spore.

Оглавление

Jeanette Stals. Diep spoor

Februarie 1838

1. Stellenbosch, 1826

2. Land van amaZulu

3. Stellenbosch

4. Land van amaZulu

5

6. Land van amaZulu

7. Stellenbosch

8

9. Land van amaZulu

10

11. Stellenbosch

12

13

14. Op reis na die Oos-Kaap

15. Land van amaZulu

16. Oos-Kaap

17

18

19. Oos-Kaap

20

21. Land van die Ndebele

22. Oos-Kaap

23

24

25. Land van die Ndebele

26

27. Oos-Kaap

28. Nkungwini

29. Oos-Kaap

30. 1833

31. Mosega

32. Oos-Kaap

33. Mosega

34. Oos-Kaap, 1835

35. Mosega

36. Oos-Kaap

37. Mosega

38. Oos-Kaap

39. Land van die Ndebele

40

41. Oos-Kaap

42. Randkraal van Ndebele

43. Oos-Kaap, 1836

44. Land van die Ndebele

45. Op die trekpad

46. Land van die Ndebele

47. Vaalrivier, 1836

48. Mosega

49. Vaalrivier

50

51

52

53

54

55

56

57. Oktober 1836

58

59

60

61

62. Thaba Nchu, Januarie 1837

63

64

65. Julie 1837

66

67. Oktober 1837

68

69

70

71

72

73

74

75

76

77

78

79

80

81

82

83

Bedankings

Отрывок из книги

FIKSIE DEUR DIESELFDE SKRYWER

Katoog (2016)

.....

Dina sug en bring haar aandag terug na die kamer en die bed waarop sy lê.

Katrien het moeite gedoen vir haar, die bed oorgetrek met ’n vrolike bont deken en ’n bontebokvel vir die afklim neergesit. “Dan is die sementvloer nie so koud nie.”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Diep spoor
Подняться наверх