Moord per suurlemoen

Moord per suurlemoen
Автор книги: id книги: 1629456     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1005,81 руб.     (11,34$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624068976 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Die tienertweeling, Bruno, met sy vlymskerp sin vir humor en sy hiperboliese uitkyk op alles, en sy dramatiese rooikopsus, Brunhilde, wat weer vriend en vyand kan manipuleer én kan laat swymel, vorm ’n gedugte kombinasie. Hulle getroue vriend, Ben – boonop verlief op Brunhilde – help hul vlug met ’n motorfiets, omdat hulle die buurvrou per abuis “doodgegooi” het. In twee dae speel die driestuks etlike rolle, soos die skreeusnaakse vlug en situasies dit van hulle vereis. En boonop kruis hulle pad met dwelmboewe. Hierdie verhaal het sy oorsprong in ’n ware gebeurtenis: ’n suurlemoengeveg tussen die skrywer en ’n destydse buurvrou oor die bure se verduiwelse blaffende brakke. Die hoofkarakters in die storie, die tweeling Bruno en Brunhilde, maak hul debuut in die boek Kat in die pan vir die Fransman, wenner van die Maskew Miller Longman Letterkundeprys vir Afrikaans in 2010.

Оглавление

Jelleke Wierenga. Moord per suurlemoen

Voorspel

Twee brakke blaf alles aan die gang

Op die verkeerde plek op die regte tyd

Voortvlugtiges

Wat gaan ons vir Ma sê?

’n Twieling

Die wonderbaarlike transformasie van drie tieners

Die Groen Lantern

Deur ’n wurmtonnel

Lang tone en ’n grys fedora

Die Goue Pampoen

Nooit! Ooit!

Ontbyt met Ghrieskop

’n Baie Belangrike Misdadiger

En nou vir die fabriekstoer!

Vinnig, netjies, skoon

Ons ontdek ons is ontvoer

Waar’s my fedora?

Naspel

Отрывок из книги

Moord per

Jelleke Wierenga

.....

“Begin pak,” sê ek vir Ben. “Onthou jou tandeborsel.”

Daar is nie ’n stoffie op die Gold Wing nie. Ek wonder of Ben-hulle se huishoudster elke dag die oortreksel afhaal, elke sentimeter van die fiets afstof en poleer, en dan die oortreksel in die verste hoek van die tuin gaan uitskud en versigtig weer oor die fiets trek.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Moord per suurlemoen
Подняться наверх