Vir mans

Vir mans
Автор книги: id книги: 1630100     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1229,32 руб.     (13,39$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Религия: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780796317919 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Mans leef in 'n wêreld waar die rolle van manlikheid so baie verander het dat dit met tye vir hulle moeilik is om te weet wie hulle werklik is en wat van hulle verwag word. Die eise wat 'n gewone dag aan mans stel kan met tye selfs die mees ervare en bevoegde individu laat twyfel oor sy bevoegdhede. Dié boek skep 'n bewussyn by mense, en nie net mans nie, rondom die alledaagse en mees algemeenste lewensuitdagings wat mans huidig beleef, dit poog om mans beter toe te rus met relevante inligting wat hulle sal help om meer doeltreffende, emosioneel gelukkige en vervulde lewens te kan lei. Die boek word verdeel in verhoudingsuitdagings, verslawing, lewensfase-uitdagings, gemoedsprobleme en traumatiese ervarings.

Оглавление

Johan Ferreira. Vir mans

Inleiding

Verhoudingsuitdagings

My liefdesverhouding eindig

Ek is ’n reeksverneuker

Ek is steeds afhanklik van my ouers

Ek is met ’n narsis getroud

Ek word afgepers ná ’n buite-egtelike kuberverhouding

My manipulerende ma veroorsaak huweliksonmin

Ek was ontrou en het berou

My eksvrou kaap my lewe

My vrou het demensie

Ek kan my nie tot ’n langtermynverhouding verbind nie

Verslawing

Ek onderskat pornografieverslawing

Dwelmverslawing betrap my onkant

Ek is verslaaf aan tegnologie

Ek drink net al hoe meer

My kind is verslaaf aan tegnologie

Gemoedsprobleme

Ek kry paniekaanvalle

Ek ly aan bipolêre gemoedsteurnis

Ek vermoed ek ly aan sosiale angs

Irritasie regeer my lewe

Onopgeloste posttraumatiese stres kaap my lewe

Angstigheid neem my lewe oor

My vrou reken ek is depressief

Lewensfase-uitdagings

Ek is onseker oor my loopbaankeuse

Ek moes al verder gevorder het met my lewe

Ek moet kies tussen my kinders en my werk

Ons kan nie swanger raak nie

Ek wil nie meer geld najaag as hoofdoel in my lewe nie

Ek beleef ’n middeljarekrisis

Ek herontdek oefening en verloor 25 kg

Ek het al my vriende afgesterf

Ek het my werk en my selfvertroue verloor

My kinders verlaat die huis en ek en my vrou praat niks

Ek moet aftree

Ek is ’n knorrige ou man

Ek moet uit my huis trek

Ek is onseker oor my seksualiteit

Traumatiese ervarings

My kind sterf

Ek kry kanker

My laaste ouer sterf

My vrou is chronies siek

Ten slotte

Inhoudsopgawe

Отрывок из книги

Vir mans

Rus jouself toe om vervuld te leef

.....

Kobus sal moet vrede maak met die verlies aan die verhouding met sy pa voordat hy aan enige ander verliese kan werk. Daar is soveel mans wat grootgeword het met die scenario van die afwesige pa dat die meeste voel hulle moet daaroor kan kom sonder om met die verlies vrede te maak. Natuurlik werk ontkenning van verlies net ’n ruk en dit sal dan êrens in jou lewe negatief manifesteer.

Ek sê tot siens vir my pa

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Vir mans
Подняться наверх