John Miles se gevierde debuut. Hier is kort-kortverhale wat fokus op geweldpleging en skokkende gebeurtenisse, asof dit uit alledaagse dagbladberigte geneem is. Dit is gedetailleerde verhale wat raakpunte het met tradisionele spanningsverhale, maar vertel vanuit ’n aweregse, ironiese, amper onbetrokke, vertellershoek, sodat dit die leser lank bybly.
Оглавление
John Miles. Liefs nie op straat nie
LUCY
LAPPIES, KAN JY MY HOOR, LAPPIES?
VOORGEVOEL
BEN SÊ EINDELIK: O JA, PIETER
OOM NAKKIE, MY OOM NAKKIE
WIE HET NOG OOM NAKKIE GESIEN?
VIER MENSE EN ’N BLOM
SOMMER DIE SPEURDER
MA SE VOORBODE
TOE HULLE OP GUS GEWAG HET
BROES IS DOOD; EN JOE …?
’N VROU, DIE GENERAAL EN JEF
HY STAAN BY DIE DEUR EN HY KLOP
GUSTAV GAAN SPEEL
VERÁL MARTIE VAN TONDER
LOEKIE SE LIEFDE
VIR OULAAS LIENTJIE
LIEFS NIE OP STRAAT NIE
Отрывок из книги
LIEFS NIE OP STRAAT NIE
JOHN MILES
.....
My pa hou sy voet so ingetrek, maar buig net so effens vooroor. Sy kaal bolip bewe. Ek is dom van my eie verlamming want ek sien hoe hy gaan fluister: Lucy is dood.
Die Baas het vanoggend my en Lappies beveel om op die bestemde tyd met die hoofstraat langs na die hotel te loop, na Mike se kamer. Dít was die beste plek vir afrekening, in Mike se eie kamer.