Die De Zalze-moorde

Die De Zalze-moorde
Автор книги: id книги: 1629969     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1341,08 руб.     (14,75$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Биографии и Мемуары Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624080992 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Die Van Breda's was die perfekte gesin. Skatryk, suksesvol en geliefd. In 'n luukse landgoed buite Stellenbosch lei hulle oënskynlik 'n droomlewe. Tot alles oornag verander. Die grumoorde op Martin, sy vrou, Teresa, en hul seun Rudi skok die land tot stilstand. Julian Jansen, een van die eerste joernaliste op die toneel, besef dadelik: dié saak gaan buitengewone eise aan die polisie stel. Terselfdertyd raak die gebeure hom diep. Van die familie en vriende stort mettertyd hul harte teenoor Jansen uit, en 'n prentjie kom na vore van ouers raadop met 'n moeilike «eenkantkind», boonop met 'n dwelmprobleem… Kan dit wees dat die Van Breda's se eie kind die byl gelig het? Rapport-joernalis Julian Jansen volg die moordsaak dag en nag reg van die begin af. Nie net as verslaggewer vir die grootste Afrikaanse koerant nie, maar ook omdat hy die menslike sy van dié tragedie probeer verstaan.

Оглавление

Julian Jansen. Die De Zalze-moorde

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

Skrywersnota

Отрывок из книги

Julian Jansen

– John Eldredge in Die ongetemde hart (2009)

.....

OPERATEUR: “Dit sal nie lank wees nie. Ons sal ’n ambulans uitstuur, so gou as moontlik. Oukei dan.”

PHILANDER: “Oukei.”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die De Zalze-moorde
Подняться наверх