Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Gr 12 EAT

Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Gr 12 EAT
Автор книги: id книги: 1629718     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1117,56 руб.     (12,19$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9781776070237 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind – die drama
Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.
Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys.
Wat maak ons studiewerkgidse anders?
Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
Inhoud van hierdie studiewerkgids
Inleiding tot die drama. Opsommings van al die tonele. Engelse vertalings van moeilike woorde en begrippe asook Engelse hoofstukopsommings. Kontekstuele vrae in Afrikaans en Engels (met aanwysings waar leerders moet antwoord op papier). Antwoorde op alle vrae. ’n Bespreking van die drama, karakterisering, literêre begrippe, simbole, styl en motiewe. Post-leesverrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker. ’n Konsepvraestel om leerders se kennis te toets.
Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Fiela se kind – die drama, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal.
[Oor die samesteller] Junaid Anthony het ’n BA-graad aan die UWK verwerf met Afrikaans, Linguistiek en Geskiedenis as hoofvakke, asook ’n honneursgraad in Afrikaans. Hy is tans verbonde aan Hoerskool Milnerton in Wes-Kaap as Afrikaans-vakhoof. Hy sien matriekeksamens vir die afgelope twintig jaar na. Publikasies sluit Via Afrika Graad 7-9 Afrikaans EAT-handboeke in.
[Nog titels in die Best Books Studiewerkgidse-reeks:] Nog titels in die Best Books Studiewerkgidse-reeks, ook beskikbaar in e-boek en mobi formaat: Verskuns vir Graad 10 HT Pad na jou hart vir Graad 10 HT Vers en Vlam vir Graad 10 EAT Droomdelwers vir Graad 11 HT Die laaste karretjiegraf vir Graad 11 EAT Vuvuzela vir Graad 11 TAT Onderwêreld vir Graad 12 HT Lien se lankstaanskoene vir Graad 12 EAT Fiela se kind – die drama vir Graad 12 EAT Verskuns vir Graad 12 EAT The Mark for Grade 10 FAL The lighthouse keeper’s wife for Grade 10 HL Tsotsi for Grade 11 HL Poems from all over for Grade 11 HL Vistas of Poems for Grade 11 FAL Dreaming of Light for Grade 11 FAL My Children! My Africa for Grade 12 FAL

Оглавление

Junaid Anthony. Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Gr 12 EAT

Hoe om hierdie studiewerkgids te gebruik

Biografie: Dalene Matthee

Voorwoord deur Frans Swart/Lefra Produksies oor die teaterproduksie

Agtergrond van en aanloop tot die roman, Fiela se kind

Die geskiedenis van Suid-Afrika waarop Fiela se kind gegrond is

Die eerste bedryf (bl. 42–66) TONEEL 1. DEEL 1: Elias se monoloog (bl. 42)

DEEL 2: Lukas is weg (bl. 42–44)

DEEL 3: DIE MANS HELP SOEK (bl. 44–46)

TONEEL 2. DEEL 1: DIE KOMOETIE-GESIN SE LEWE (bl. 46–48)

DEEL 2: DIE SENSUSMANNE DAAG OP (bl. 49–51)

DEEL 3: BENJAMIN MAAK SY VERSKYNING (bl. 51–55)

DEEL 4: DIE SENSUSMANNE VERTREK (bl. 56–57)

TONEEL 3. DEEL 1: DIE VAN ROOYENS (bl. 57–58)

DEEL 2: DIE NUUS VAN DIE MAGISTRAAT OP KNYSNA (bl. 58–59)

TONEEL 4. DEEL 1: OGGEND IN DIE KOMOETIE-HUIS (bl. 59–60)

DEEL 2: DIE SENSUSMANNE KOM HAAL VIR BENJAMIN (bl. 60–62)

DEEL 3: BENJAMIN MOET KNYSNA TOE GAAN (bl. 62–66)

Die tweede bedryf (bl. 67–90) TONEEL 1. In die magistraat se kantoor (bl. 67–69)

TONEEL 2. DEEL 1: BENJAMIN AS LUKAS BY DIE VAN ROOYENS (bl. 69–70)

DEEL 2: LUKAS EN NINA (bl. 70–74)

DEEL 3: ELIAS, BARTA EN DIE KINDERS SE ROL (bl. 75–76)

DEEL 4: LUKAS PROBEER WEGLOOP (bl. 76–77)

TONEEL 3. DEEL 1: FIELA DAAG BY DIE MAGISTRAAT SE KANTOOR OP (bl. 77–78)

DEEL 2: FIELA PRAAT MET DIE KONSTABEL (bl. 79–80)

TONEEL 4. DEEL 1: ELIAS VIND VIR LUKAS IN DIE BOS (bl. 80–82)

DEEL 2: ELIAS SNY NINA SE HARE AF (bl. 82–83)

TONEEL 5. FIELA IS TERUG BY DIE HUIS (bl. 83–84)

TONEEL 6 EN 7. DEEL 1: FIELA EN DIE MAGISTRAAT (bl. 84–87)

DEEL 2: DIE BOSWAGTER BESOEK DIE VAN ROOYENS (bl. 87–89)

DEEL 3: FIELA BESOEK DIE VAN ROOYENS (bl. 89–90)

Die derde bedryf (bl. 91–116) TONEEL 1. DEEL 1: NINA GAAN WERK OP DIE DORP (bl. 91–93)

DEEL 2: NINA LOOP VAN HAAR WERK AF WEG (bl. 93–95)

DEEL 3: LUKAS KRY VIR NINA (bl. 95–97)

TONEEL 2. DEEL 1: LUKAS EN KALIEL (bl. 97–100)

DEEL 2: NINA BESOEK VIR LUKAS (bl. 100–101)

DEEL 3: ’N BOODSKAP VAN WOLWEKRAAL (bl. 101–103)

TONEEL 3. DEEL 1: LUKAS KOM IN DIE LANGE KLOOF AAN (bl. 103–104)

DEEL 2: FIELA EN SELLING IS BEKOMMERD OOR BENJAMIN (bl. 105–106)

DEEL 3: BENJAMIN VRA VIR FIELA OOR SY HERKOMS (bl. 106–109)

TONEEL 4: LUKAS IS TERUG IN DIE BOS (bl. 109–110)

TONEEL 5: LUKAS IS TERUG OP DIE DORP (bl. 111–112)

TONEEL 6: LUKAS IS TERUG IN DIE BOS (bl. 112–114)

TONEEL 7: DIE BRIEF AAN BENJAMIN (bl. 114–116)

TONEEL 8: LUKAS VERLAAT MISTER BENN (bl. 116)

KARAKTERS

DIE MENSE VAN DIE LANGE KLOOF

DIE MENSE VAN DIE BOS

DIE MENSE VAN KNYSNA EN OMGEWING

SIMBOLE

KENMERKENDE ASPEKTE VAN ’N DRAMA

Letterkundeterme

Konsepvraestel

Bronnelys

Lys van karakters in die teaterproduksie

Antwoorde op kontekstuele vrae

Antwoorde op konsepvraestel

Отрывок из книги

Best Books Studiewerkgids:

Fiela se kind – die drama

.....

•’n Samevatting van die belangrikste gebeure met volledige opsommings van elke bedryf vir hersiening en die Engelse vertaling daarby.

•Uitgebreide aantekeninge en besprekings van al die letterkundebegrippe in die kurrikulum sodat jy dit kan verstaan en toepas.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Gr 12 EAT
Подняться наверх