Recce

Recce
Автор книги: id книги: 1629606     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1899,86 руб.     (23,31$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Биографии и Мемуары Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624069423 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak… Die Recce's het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van hul werk is daar min oor hierdie elite-eenhede van die Suid-Afrikaanse Weermag bekend. Nou vertel een van hulle van die naelbytaksie en dramatiese gebeure wat hy eerstehands in die Grensoorlog beleef het. Koos Stadler het in die vroeë 1980's die legendaries strawwe keuringsproses vir die Spesiale Magte geslaag. Kort daarna word hy deel van Kleinspanne, 'n gespesialiseerde groep wat slegs uit tweemanspanne bestaan het. Stadler en 'n makker word onder meer gestuur om treinspore in Angola te vernietig en op 'n ander keer om vyandelike vegvliegtuie op te blaas… Telkens staar hy die dood in die gesig. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van 'n Recce en hul amper bomenslike fisieke en geestelike uithouvermoëns.

Оглавление

Koos Stadler. Recce

Oor die uitleg

Skrywersnota

Lys van afkortings

DEEL 1

1

2

3

DEEL 2

1

2

3

4

5

6

7

DEEL 3

1

2

3

4

DEEL 4

1

2

3

4

5

6

7

8

9

Epiloog

Fotoseksie

Eindnotas

Oor die boek

Oor die skrywer

Отрывок из книги

Koos Stadler

Kleinspan-operasies agter

.....

Die eenheid se bevelvoerder was nie baie gelukkig met wat gebeur het nie. Die instrukteurs is ingeroep basis toe en gevra om na Fort Doppies terug te keer. Voordat hulle stert tussen die bene daar weg is, het die kursusleier, ’n uiters ervare jong offisier van 1 Verkenningsregiment (toe reeds bekend as 1 Recce), na my gekom en gesê: “Stadler, ek het meer van jou verwag. Ek is uiters teleurgesteld.”

Ek was ongelukkig te jonk en onervare om hom teë te gaan en het net omgedraai en weggestap. Maar in my binneste het ek geweet wie reg was. En ek sou nie toelaat dat ’n klomp dronklappe my daarvan weerhou om by die verkenningsvleuel aan te sluit nie.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Recce
Подняться наверх