Ratels
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Leon van Nierop. Ratels
IN MY RUGSAK. Die ratel
Hoofstuk 1
IN MY RUGSAK. Die koedoe
Hoofstuk 2
IN MY RUGSAK. Die termiet
Hoofstuk 3
IN MY RUGSAK. Die leeu
Hoofstuk 4
IN MY RUGSAK. Die renoster
Hoofstuk 5
IN MY RUGSAK. Die wildehond
Hoofstuk 6
IN MY RUGSAK. Die duiker
Hoofstuk 7
IN MY RUGSAK. Die krimpvarkie
Hoofstuk 8
IN MY RUGSAK. Die ystervark
Hoofstuk 9
IN MY RUGSAK. Die waterbok
Hoofstuk 10
IN MY RUGSAK. Die kwêvoël
Hoofstuk 11
IN MY RUGSAK. Vlermuise
Hoofstuk 12
IN MY RUGSAK. Die stinkmuishond
Hoofstuk 13
IN MY RUGSAK. Die ietermagog
Hoofstuk 14
IN MY RUGSAK. Die mopaniewurm
Hoofstuk 15
IN MY RUGSAK. Die olifant
Hoofstuk 16
Bedankings en Erkennings
Fotoseksie
Opsomming
Отрывок из книги
Leon van Nierop
[no image in epub file]
.....
Ou-ou-ke-ei! Viertrekker sal dit van nou af wees.
Hy kyk na my kniebroek wat tot net bokant my enkels hang. Ek kyk af en skrik. Sjoe, ek het nooit gedink ek het sulke harige bene nie. ’n Mens kan letterlik elke haar langs my enkels tel. Ek dink nie girls hou van sulke harige bene nie. Miskien moet ek maak soos Albie, een van my Twitter-pels, wat sy beenhare afskeer. Ek sien hoe check die girls sy bene uit en dan steek hulle hulle tonge so in hulle kieste.
.....