Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg
Автор книги: id книги: 1629610     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1684,06 руб.     (16,85$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Секс и семейная психология Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798159043 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Suster Lilian is Suid-Afrika se geliefde en vertroude babasorgkenner. In dié nuwe uitgawe van haar hoog aangeskrewe Babasorgboek gee sy praktiese raad oor alles waaroor nuwe ouers wonder, wat om te wagte te wees in baba se eerste twaalf maande, leer jouself as ouèr vertrou, algemene kwellings – van koliek, winde en kindersiektes tot eet- en slaapprobleme, hoe om ’n baba- en ouervriendelike roetine te vestig, bors- en bottelvoeding, tande kry, toiletonderrig, ontwikkelingsmylpale, dissipline, vaste kos – met hope inspirasie vir baba- en peutermaaltye, op reis en met vakansie met kleingoed, noodhulp en homeopatiese, medisyne en wenke vir werkende ouers.

Оглавление

Lilian Paramor. Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Die eerste twee weke

DAG EEN

DAG TWEE

DAG DRIE

DAG VIER, VYF EN SES

DAG SEWE, AGT EN NEGE

DAG TIEN

DAG ELF TOT VEERTIEN

Week Drie tot Ses

WEEK DRIE

WEEK VIER

WEEK VYF

WEEK SES

SPELETJIES VAN DRIE TOT SES WEKE

Ses weke tot drie maande

MYLPALE

BABASPELETJIES. ALGEMENE KWELLINGS

Maand Drie en Vier. MYLPALE

BABASPELETJIES. ALGEMENE KWELLINGS

Maand Vyf. MYLPALE

BABASPELETJIES. ALGEMENE KWELLINGS

Maand Ses. MYLPALE

BABASPELETJIES. ALGEMENE KWELLINGS

Maand Sewe en Agt. MYLPALE

BABASPELETJIES

ALGEMENE KWELLINGS

Maand Nege en Tien. MYLPALE

BABASPELETJIES. ALGEMENE KWELLINGS

Maand Elf en Twaalf. MYLPALE

BABASPELETJIES. ALGEMENE KWELLINGS

Ontmoet die wêreld

Fisieke vraagstukke. VERRASSENDE FEITE OMTRENT JOU PASGEBORE BABA

VERGEET HIERVAN GEDURENDE DIE EERSTE TIEN DAE

LEES JOU BABA SOOS ’N BOEK

BABA SE BADTYD

VROEË VOEDING EN GEWIGSTOENAME

MEER OOR KOLIEK EN HIK

BABA SE VEL

ALLES WAT JY OOR DOEKE MOET WEET

VERSORGING VAN BABA SE SENSITIEWE DELE

KLEIN BABATJIES EN SLAAP

Gesondheidskwessies

Praktiese sake. Uitset

Bababedjie of kampeerwiegie?

Baba se uitgaansak

Emosionele sake

’N GOEIE GRONDSLAG

HOEKOM HUIL MY BABA?

Wenwenke vir emosionele welsyn in die eerste maande

FOPSPENE

BOETIES EN SUSSIES

Knieserigheid, krampe en koliek

Die ma-baba-spanningsiklus

Soorte koliek. BABA MET ’N SENSITIEWE SPYSVERTERINGSTELSEL

HONGER BABA

HUILENDE-BABA-KOLIEK

WAT-JY-EET-KOLIEK

BABA MET ’N SPASMA

BABA WAT AANRAKING NODIG HET

Tegnieke om klein babatjies se winde uit te vryf

Melk opbring of “oorkook” by babas

Koliekvraelys

Toptien trooswenke

Meerlinge

ONTWIKKELING VAN TWEELINGE

INDIVIDUELE PERSOONLIKHEDE

PRAKTIESE PLANNE

BORSVOEDING VAN MEERLINGE

MEERLINGE EN VOORTYDIGE GEBOORTE

ROETINE, SLAAP EN MEERLINGE

Voortydige geboorte

DIE AARD VAN VOORTYDIGE GEBOORTE

OUERS SE EMOSIES

BABA SE BEHOEFTES

FAKTORE WAT TOT VOORTYDIGE GEBOORTE KAN LEI

WAT OM TE VERWAG

VERTROOSTING, VERSORGING EN STIMULASIE

ANDER UITDAGINGS

En wat van Ma?

Jou liggaam ná geboorte

JOU PERINEUM

Vaginale toestand ná geboorte

Tekens van infeksie

STRATEGIEË NÁ ’N KEISERSNEE

Spesiale wenke om die uitda­gings van vroeë moederskap die hoof te bied

Kry jou figuur terug

Wenke vir gesonde gewigsverlies

Emosies ná die geboorte. BABABEDRUKTHEID OP DAG DRIE

NAGEBOORTELIKE DEPRESSIE

Liefde maak ná die geboorte

PRAKTIESE WENKE VIR ’N BETER LIEFDESLEWE NÁ BABA SE GEBOORTE

’n Wenk aan ma’s oor pa’s

Tref voorsorg: voorbehoeding

Wat is roetine?

Leer jou baba ken

Algemene roetinewenke

Roetines vir babas van verskillende ouderdomme. GEBOORTE TOT SES MAANDE

SES TOT TWAALF MAANDE

Borsvoeding

VOORDELE VAN BORSVOEDING

VOORBEREIDING VAN JOU BORSTE TYDENS SWANGERSKAP

KOLOSTRUM

BORSVOEDING GEDURENDE DIE VROEË WEKE EN MAANDE

LAAT BABA KORREK VASSUIG

SAKREFLEKS

POSISIES VIR BORSVOEDING

DIEET TERWYL JY BORSVOED

OPLOSSINGS VIR BORSVOEDINGSPROBLEME

GEWIGTIGE SAKE TYDENS BORSVOEDING

UITPOMP VAN BORSMELK

BORSVOEDING IN DIE OPENBAAR

BORSVOEDING AS JY MIV-POSITIEF IS

Speen van borsmelk en bottels

SPEEN VAN DIE BORS GEDURENDE OF VOOR ’N VOLGENDE SWANGERSKAP

SPEEN VAN DIE BORS OM TERUG TE GAAN WERK TOE

SPEEN NÁ LANGDURIGE BORSVOEDING

DIE SISTER LILIAN CENTRE-SPEENGIDS

RESEP OM PEUTERS VAN NAGVOEDINGS TE SPEEN

HOMEOPATIESE RESEP OM BORSMELK OP TE DROOG

SPEEN OP KOEIMELK

SPEEN VAN PEUTERS VAN DIE BOTTEL

Bottelvoeding

BELANGRIKE OORWEGINGS

BORSVOEDING: MITES EN FEITE

BEREIDING VAN VOEDINGS

WAS EN STERILISERING VAN BOTTELS

KEUSE VAN MELKFORMULE

WAT VAN BOKMELK VIR BABAS?

HOEVEEL MELKFORMULE MOET BABA KRY?

OORVOEDING VAN BOTTELBABAS

ONDERVOEDING VAN BOTTELBABAS

’n Gesonde benadering

Babavoeding

’N OORSIG OOR VROEË VOEDING

DIE BELANGRIKHEID VAN MELK IN DIE EERSTE LEWENSJAAR

Algemene flaters met eerste vaste kos

BESLUIT WANNEER OM MET VASTE KOS TE BEGIN

DIE KEUSE VAN EERSTE VASTE KOS

HOEVEEL EERSTE VASTE KOS?

NOODSAAKLIKE TOERUSTING

KOS EN HIGIËNE

ALLERGIESE BABAS

VEGETARIESE BABAS

INGEMAAKTE BABAKOS

OPLOSSINGS VIR PROBLEME MET VROEË BABAVOEDING

MAALTYDVOORSTELLE VIR BABAS

DITJIES EN DATJIES

Peutervoeding ’N OORSIG OOR PEUTERVOEDING

VLOEISTOWWE VIR PEUTERS

OPLOSSINGS VIR PROBLEME

TEGNIEKE OM PEUTERS AAN TE MOEDIG OM TE EET

Inspirasie vir peutermaaltye

GESONDE VERSNAPERINGE VIR PEUTERS

MAALTYE BY DAGSORGSENTRUMS

Inligting oor voedselbymiddels

Ouers se algemene vrae oor vegetarisme

PRET MET MIKROVOEDINGSTOWWE VIR JOU KLEIN STERRETJIE

Onderbroke nagte

Stof tot nadenke

Babas van alle ouderdomme se slaappatrone

Wie slaap soos ’n baba?

Is jou baba ’n knaende wakkerblyer?

Algemene strategieë vir ouers van swak slapers

Die baba wat kort-kort wakker word

Onrustige slapers

Medikasie

Is daar ’n resep om Baba te laat deurslaap?

Die gesinsbed

Slaapkwellings deur die eeue. SLAAP TE VEEL OM BEHOORLIK TE DRINK

SLAAP TYDENS VOEDINGS, MAAR ORIGENS WAKKER

MOET GESUS OF VASGEHOU WORD OM AAN DIE SLAAP TE RAAK

RUIL DAG EN NAG OM

MOET AAN IETS SUIG OF BAIE VLOEISTOF DRINK OM SNAGS TE SLAAP

WORD SNAGS WAKKER EN BLY LANK WAKKER

WORD SNAGS KORT-KORT WAKKER (SIEN OOK HIERBO)

PEUTER GAAN ONDER PROTES BED TOE

Dinge wat in die middel van die nag kan verkeerd loop

Nagmerries by kleintjies

Voorkoming van wiegiedood

Eerste tandjies

Simptome van tande kry

WENKE OM DIE TRANE UIT TANDE KRY TE HAAL

Tandbederf

Fluoried vir babas

Tandversorging by babas

Eerste besoek aan die tandarts

Die doel van dissipline

Hou ouerskap eenvoudig

Wenwenke vir gelukkiger, suksesvolle ouerskap

Goue reëls vir die hantering van probleemgedrag

Die kind se perspektief. ALGEMENE OPMERKINGS

VERHUISING

AFDANKING VAN ’N OUER

EGSKEIDING

DOOD IN DIE FAMILIE

Moenie bang wees vir jou kind nie

Grense en huisreëls

Die woordjie “nee”

Nuttige wenke vir gruwelike gewoontes

Opbouende afleiding vir kinders

Gruwelike gewoontes

WOEDEAANVALLE

BYTERY

LEUENS EN VLOEKERY

SPEEL MET GESLAGSDELE

NEUSKRAPPERY

Kommerwekkende gewoontes

SUIG

WIEG

KOPSTAMPERY

BEHOEFTE AAN TROOSTERS

ASEM OPHOU

NAELBYTERY

Hantering van hardnekkige gewoontes

Enkele ernstige ouerskaps­kwellings. PEUTER IS JALOERS OP NUWE BABA

ONOPHOUDELIKE GEHUIL

KINDERS WAT BAKLEI

TEMERIGHEID

Word temerige kinders so gebore of so gemaak?

SWAK MANIERE

Hiperaktiewe gedrag

HOMEOPATIE VIR HIPERAKTIWITEIT

LEWENSTYL- EN VOEDINGSWENKE VIR AAHS

Wiks

Potjie-gereed?

’n Goeie begin op die potjie

Feite en syfers

Weiering om stoelgang te hê op die potjie

Bed natmaak snags

Hardlywigheid by peuters

WENKE OM HARDLYWIGHEID TE VOORKOM EN TE BEHANDEL

Oorwegings tydens swangerskap. SKENK OP DIE NATUURLIKE TYD GEBOORTE

ROOK TYDENS SWANGERSKAP

MUSIEK EN STIMULASIE VAN DIE BREIN IN DIE BAARMOEDER

Wanneer Baba eers daar is

WAAK TEEN OORSTIMULASIE VAN JOU BABA

HELP OM JOU KLEINDING SE AANGEBORE POTENSIAAL TE VERWESENLIK

MOEDIG OOK MINDER INSTINKTIEWE FASETTE SUBTIEL AAN

Baba- en peutermylpale

GEWIG

LENGTE

LIGGAAMSPROPORSIES

FONTANELLE

KOPBEHEER

LAG

GELUIDE

SINTUIE

BEWEGING

SIT

Perspektiewe op sekere belangrike mylpale. GEWIGSTOENAME

KRUIP

STAMPE TEEN DIE KOP

SPRAAKONTWIKKELING

MEER AS EEN TAAL

LOOP

LOOPRINGE

Algemene stimulasie. KINDERRYMPIES

MUSIEK

LEES VIR JOU KIND

BEWERTJIES

SKEP ’N GELUKKIGE ATMOSFEER

Belangrike oorwegings by ’n kind se ontwikkeling. GESELS MET JOU KIND

RITUELE EN TRADISIES

Kinders en spel

Jou baba se oë

ONTWIKKELING VAN SIG

NUTTIGE WOORDELYS VAN OOGPROBLEME

WENKE VIR OPTIMALE VISUELE ONTWIKKELING

VISUELE DITJIES EN DATJIES

Baba se voete vertel ’n storie

REFLEKSOLOGIE

Wenke vir speletjies en stimulasie van babas en peuters. DRIE TOT SES MAANDE

SES TOT NEGE MAANDE

NEGE TOT TWAALF MAANDE

TWAALF TOT AGTTIEN MAANDE

AGTTIEN MAANDE TOT TWEE JAAR

Babamassering

VOORDELE VAN MASSERING

BASIESE MASSEERBEGINSELS

VOORGESTELDE MASSEERREEKS

MINI-MASSERINGTOWERPUNTE

Swemlesse vir babas

Diereplesier

Reis per motor met babas en peuters

DIE BELANGRIKHEID VAN MOTORSTOELTJIES

Reis per vliegtuig met babas en peuters

WENKE OM DIE VLUG GERIEFLIKER TE MAAK

Vakansies met die kleinspan

VAKANSIE-NOODHULPKISSIE

REISNAARHEID

VOEDSELVERGIFTIGING

SPIERKRAMPE

BYT- EN STEEKPLEKKE

SON EN SAFFIER

’n Nuwe benadering

Versterk die immuunstelsel. WAT IS DIE IMMUUNSTELSEL?

WAT IS ’N ONGEBALANSEERDE IMMUUNSTELSEL?

WENKE VIR ’N STERKER IMMUUNSTELSEL

Eienskappe waarna jy in ’n kindergesondheidsorg-praktisyn moet soek

Wanneer om ’n gesondheidsorg­praktisyn te raadpleeg

Allergieë by babas en kinders

Koors by babas en kinders

KOORSMEDIKASIE

SELFHELPWENKE VIR DIE BEHANDELING VAN KOORS

KOORSSTUIPE

Hoes by babas en kinders

Diarree, braking en ontwatering by babas en kinders

BRAKING

DIARREE

ONTWATERING

Kruie- en homeopatiese middels

Die A–Z van algemene gesondheidstoestande

ASMA

DIABETES MELLITUS BY KINDERS

EKSEEM BY BABAS

ENSEFALITIS (HARSINGONTSTEKING)

GROEIPYNE

HEPATITIS

IMPETIGO (PUISIE-UITSLAG)

INGEWANDSIEKTE

KONJUNKTIVITIS

KROEP

MAAGSLOTKRINGSPIERVERNOUING

MANGELONTSTEKING

MENINGITIS (HARSING-EN-RUGMURGVLIES-ONTSTEKING)

OORINFEKSIES, VOG WAT IN DIE ORE OPBOU EN PYPIES

OUTISME

SISTITIS (BLAASINFEKSIE)

SKURFSIEKTE (HELP-MY-KRAP)

SLEGTE ASEM (HALITOSE)

TONGVERGROEIING

WURMBESMETTING

Algemene aansteeklike kindersiektes

ROSEOLA INFANTUM

DUITSE MASELS

MASELS

PAMPOENTJIES

POLIOMIËLITIS

WATERPOKKIES

KINKHOES

Immunisasie

IMMUNISERINGSROOSTER

Weefselsoutterapie vir babas en kinders

KOLIEK

LUIERUITSLAG

BABASKILFERS

ONGELUKKIGHEID

SWAK SLAAP

BABA OF KIND WAT GEREELD SIEK WORD

TANDE KRY

BED NATMAAK

OORMATIGE MUKUS BY BABAS EN KINDERS

SWAK EETLUS BY BABAS EN KINDERS

HIPERAKTIWITEIT EN KONSENTRASIEPROBLEME

GROEIPYNE

OORPYN BY BABAS EN KINDERS

SEER KEEL BY BABAS EN KINDERS

VELUITSLAG BY BABAS EN KINDERS

Noodhulp vir babas en kinders

TUISNOODHULPKISSIE

KARDIOPULMONÊRE RESUSSITASIE (KPR)

VERSTIKKING

BLOEDING

DIEREBYTE

Werkende ouers se emosionele en fisieke realiteite

Die Maandag-sindroom

Die keuse van dagsorg

BASIESE OORWEGINGS

ALGEMENE WENKE VIR DIE KEUSE VAN DAGSORG

Wenke vir ouers met kleingoed in dagsorg

Kindersorgopsies

CRÈCHE OF KINDERTUIN

DAGMOEDERS

KINDEROPPASSTERS

SPEELGROEPE

ANDER OPSIES

Twee emosionele kwessies. MIV-BLOOTSTELLING

HUILERY WANNEER JY BABA BY DIE CRÈCHE AFLAAI

Отрывок из книги

Suster Lilian se

Human & Rousseau

.....

•Waarom slaaptyd in die dag beter is as in die nag

•Wanneer jy voel dat jul verhouding onder druk geplaas word

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg
Подняться наверх