Suster Lilian se swangerskap & geboorteboek

Suster Lilian se swangerskap & geboorteboek
Автор книги: id книги: 1629611     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 2011,62 руб.     (20,13$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Секс и семейная психология Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798159029 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Suster Lilian is ’n ervare vroedvrou met praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte en kindersorg. In dié bygewerkte uitgawe van haar hoog aangeskrewe 'Swangerskap- & geboorteboek' rus sy verwagtende ouers toe met ’n ryk skat van inligting. Hoe om die gesondste moontlike baba in die gunstigste omstandighede te verwek, ’n week-vir-week-gids deur elke stadium van swangerskap, bied die algemene klagtes en kwale van swangerskap die hoof, wat om te doen in die geval van ernstiger siektetoestande en komplikasies, ’n volledige voedingsgids en oefenplan, kombineer optimale mediese veiligheid met die voordele van ’n meer natuurlike benadering, eenvoudige antwoorde op algemene vrae, waardevolle raad vir die versorging van die pasgebore baba, ’n nuttige lys steundienste, en baie meer.

Оглавление

Lilian Paramor. Suster Lilian se swangerskap & geboorteboek

Inleiding

Ken jou liggaam

DIE REPRODUKTIEWE ANATOMIE VAN ’N VROU

DIE MENSTRUELE SIKLUS

CHROMOSOME

BELANGRIKE VROULIKE HORMONE

BEVRUGTING

’n Vlugtige blik op vrugbaarheid. VOORBEHOEDMIDDELS EN SWANGERSKAP

OVULASIE

VRUGBAARHEID, OUDERDOM EN GESONDHEID

VRAE OOR GENETIKA

Die beste ouderdom om ’n baba te kry

Jul verhouding

Berei jou geestelik en liggaamlik voor op swangerskap

DIE BELANGRIKHEID VAN INDIVIDUALITEIT

ALKOHOL, DWELMS EN ROOK

WEEFSELSOUTTERAPIE VOOR BEVRUGTING

Emosionele intelligensie vir voornemende ouers

BIED DIE BESTE VIR BABA

EIENSKAPPE OM AAN TE KWEEK VIR SUKSESVOLLE OUERSKAP

Voorbereiding vir die volgende baba

SPEEN VAN JOU EERSTE BABA

BEREI JOU PEUTER VOOR OP DIE KOMS VAN DIE NUWE BABA

Swangerskapsgids vir ma en baba

EERSTE TRIMESTER

Tweede trimester

DERDE TRIMESTER

Toetse tydens swangerskap

ROETINE- EN SPESIALE TOETSE

AANSTEEKLIKE SIEKTES GEDURENDE SWANGERSKAP

Voeding vir ’n gesonde swangerskap en baba

ALGEMENE BEGINSELS

KOSSOORTE OM TE GENIET, TE BEPERK EN TE VERMY TYDENS SWANGERSKAP

KOSDRANGE

AANVULLINGS

GEWIGSTOENAME TYDENS SWANGERSKAP

VAS GEDURENDE SWANGERSKAP

Klagtes en kwale tydens swangerskap

AAMBEIE

AKNEE

BLOEDDRUK, LAE (HIPOTENSIE)

BRAXTON-HICKS-SAMETREKKINGS

EMOSIONALITEIT

GEWRIGTE, STRAM OF SEER

HARDLYWIGHEID

HARTKLOPPINGS (PALPITASIES)

HOOFPYNE

HUIDSPATARE

ISKIAS

KARPALETONNEL-SINDROOM

KORTASEMRIGHEID

KOSDRANGE

KRAMPE IN DIE BEKKEN VROEG IN SWANGERSKAP

KRAMPE IN DIE VOETE EN BENE

MISLIKHEID

NEUS WAT BLOEI

NEUS WAT TOE IS

OPGEBLAASDHEID

PIGMENTASIEVLEKKE

PYNE EN SKETE

RUGPYN

SOOIBRAND EN SLEGTE SPYSVERTERING

SPATARE

SPEEKSEL, OORMATIGE

SWELSEL

TANDVLEIS WAT BLOEI

VEL WAT JEUK

Die swanger vrou se gesondheid

BLOEDSUIKER, TE HOË

BREUK

CANDIDA (SPROEI-INFEKSIES)

DIARREE

EKSEEM EN VELUITSLAG

GENITALE HERPES-INFEKSIE

GORDELROOS

IMMUUNSTELSEL, OPBOU VAN

MALARIAMEDIKASIE

MEDIKASIE TYDENS SWANGERSKAP

MIV-INFEKSIE

SISTITIS

TANDARTSBESOEKE EN -BEHANDELING

TOKSOPLASMOSE

VAGINALE AFSKEIDING

VERKOUES, HOESBUIE EN GRIEP

X-STRAALONDERSOEKE TYDENS SWANGERSKAP

Komplikasies tydens swangerskap

AMNIOTIESE VLOEISTOF

BLOEDING

DIABETES EN SWANGERSKAP

INFEKSIE VAN DIE BAARMOEDER

BESERING TYDENS SWANGERSKAP

PLACENTA PRAEVIA (LAAGLIGGENDE PLASENTA)

PLASENTA, VERKALKING VAN DIE

PREËKLAMPSIE OF TOKSEMIE VAN SWANGERSKAP EN SWANGERSKAPSHIPERTENSIE

RHESUS- (RH-) ONVERSOENBAARHEID

SERVIKS, ONBEKWAME

SISTE EN FIBROÏEDE TYDENS SWANGERSKAP

Emosies tydens swangerskap

DEPRESSIE TYDENS SWANGERSKAP

GEVOELENS EN KWELLINGE OOR LIEFDE MAAK TYDENS SWANGERSKAP

Die man se ervaring van swangerskap

Jou swangerskap- en geboortespan

MOONTLIKE GEBOORTEPRAKTISYNS

DIE KEUSE VAN DIE MEES GESKIKTE PRAKTISYN

WAT OM VAN JOU SWANGERSKAPSBESOEKE TE VERWAG

VOORGEBOORTEKLASSE

KIES WAAR JY GEBOORTE WIL SKENK

Praktiese swangerskap

VOORBEREIDING VIR BORSVOEDING

KLERE EN SKOENE

LIGGAAMSOEFENINGE

ONTSPANNINGSOEFENINGE

SPESIALE MASSEERTEGNIEKE

REIS TERWYL JY SWANGER IS

WERK TYDENS SWANGERSKAP

SWANGERSKAP EN HITTE

BABA SE KAMER, KLEERTJIES EN TOERUSTING

JOU TASSIE VIR DIE KRAAMINRIGTING

Wenwenke vir swangerskap

Algemene vrae oor swangerskap

Geboorteplan of -lysie

Die laaste dae voor die bevalling

TEGNIEKE OM OORTYDIGE KRAAM VEILIG TE INISIEER

Hoe jou persoonlikheid die kraam en geboorte beïnvloed

SPESIALE WENKE VIR KRAAM

Geboorteopsies

NORMALE VAGINALE GEBOORTE IN ’N KRAAMINRIGTING

TUISGEBOORTE

WATERGEBOORTE

AKTIEWE GEBOORTE IN ’N HOSPITAAL

DIE LEBOYER-TEGNIEK

KEISERSNEE

Is ek in kraam?

HOE OM KRAAM TE HERKEN

VOORTYDIGE KRAAM

BY DIE HOSPITAAL

Wat om te verwag op die dag van die bevalling

EERSTE STADIUM

OORGANGSTADIUM

TWEEDE STADIUM

DERDE STADIUM

Asemhaling tydens kraam

TEGNIEKE

Pynverligting tydens kraam. WAT VEROORSAAK PYN TYDENS KRAAM?

MEDIESE PYNVERLIGTINGSOPSIES

HOMEOPATIESE MIDDELS VIR KRAAM

LIGGAAMLIKE EN GEESTELIKE TEGNIEKE VIR PYNVERLIGTING

Monitering en ander prosedures tydens kraam

PROSEDURES TYDENS KRAAM

MONITERING VAN MA EN BABA TYDENS KRAAM

Ingryping tydens die geboorte. INDUKSIE VAN KRAAM

EPISIOTOMIE

INSTRUMENTVERLOSSING

KEISERSNEE

Komplikasies tydens kraam en geboorte

GEBREK AAN VORDERING

STADIGE, UITGEREKTE KRAAM

SERVIKS ONTSLUIT NIE

POSISIE VAN BABA IN DIE BAARMOEDER

BLOEDING TYDENS KRAAM

ONREËLMATIGE HARTKLOP BY DIE BABA (FETALE NOOD)

NAELSTRING RONDOM DIE BABA SE NEK

BLOEDING NÁ GEBOORTE

Algemene wenke vir kraam en geboorte

Algemene vrae oor kraam en geboorte

Ma se herstel ná die geboorte en vroeë aanpassing

JOU PERINEUM EN BLOEDING

ANDER VERANDERINGE WAT MA NÁ DIE GEBOORTE ONDERGAAN

WENKE VIR JOU EERSTE DAE AS MA

HOMEOPATIESE MIDDELS VIR DIE NUWE MA

Jou pasgebore baba

NOODSAAKLIKE INLIGTING OOR JOU PASGEBORE BABA

WENWENKE VIR BABA SE EERSTE WEKE

Veelvuldige swangerskappe

Vroeggebore babas

FAKTORE WAT DIE KANS OP VROEË GEBOORTE VERHOOG

Down se sindroom

KENMERKE VAN DOWN SE SINDROOM

VERSORGING VAN ’N KIND MET DOWN SE SINDROOM

Verlies tydens swangerskap. EKTOPIESE SWANGERSKAP

MISKRAAM

STILGEBOORTE

VERLIES VAN ’N MAAT, KIND OF OUER

Algemene mites rakende swangerskap

ANDER MITES OOR GESLAG

Tradisies rondom die keuse van name

Akupunktuur

Aromaterapie

Chiropraktyk

Homeopatie

Kruiegeneesmiddels

Liggaamsmassering

Refleksologie

Weefselsoutterapie

VRAELYS

Dienstegids

Отрывок из книги

Suster Lilian se

Swangerskap- & geboorteboek

.....

Moenie die fout begaan om swanger te raak as jy eenvoudig voel dat die kloof tussen julle al hoe wyer gaap nie. As julle eers ’n baba het, skep dit die gevoel dat julle vir ewig aan mekaar gebind is. Van hoeveel vriendskaplike egskeidings het jy al gehoor, waar die kinders se belange voor die ouers s’n gestel word? En boonop is daar dan die kwessie van toegang en finansies om albei maats se lewe verder te kompliseer, en om verder sout in die wonde te vryf. Dink aan jou kind se skoolgeleenthede, gradeplegtigheid en huwelik. Hoeveel hartseer en ongemaklikheid gaan dit nie alles vir die hele familie inhou nie?

Ek is ten gunste daarvan dat huwelike gered moet word en wil jou aanmoedig om in ’n positiewe, sorgsame gees aan jul verhouding te werk. Maar moenie die druk onderskat wat babas en kinders op ’n reeds wankelrige verhouding kan plaas nie.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Suster Lilian se swangerskap & geboorteboek
Подняться наверх