Omvattende swangersap-, geboorte- en ouerskapgids

Omvattende swangersap-, geboorte- en ouerskapgids
Автор книги: id книги: 1629681     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1777,62 руб.     (17,79$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Секс и семейная психология Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798171434 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

In dié omvattende gids gesels suster Lilian oor wat op jou wag van die oomblik dat jou swangerkap bevestig is, totdat jou peuter op sy eie in die gang af waggel. Die vrae wat alle nuwe ouers kwel word eerlik en met begrip beantwoord, en met praktiese raad aangevul. Suster Lilian, Suid-Afrika se bekendste babasorgkenner, het meer as dertig jaar ervaring, en haar raad is gerusstellend dog realisties. Talle kwessies – van jou keuses vir die bevalling, die pa se rol, kinderkwale en siektes, nagvoedings en slapelose nagte, tot hoe werkende ouers hul lewe makliker kan maak – word met gesag en deernis bespreek.

Оглавление

Lilian Paramor. Omvattende swangersap-, geboorte- en ouerskapgids

Inleiding

AFDELING 1: Swangerskap

HOOFSTUK 1. Is jy gereed vir swangerskap?

FISIEKE EN EMOSIONELE VOORBEREIDING

IS OUDERDOM ’N FAKTOR?

IS JY GEREED VIR BABA NOMMER TWEE?

DIE TOPVYF MOENIES TYDENS SWANGERSKAP

HOOFSTUK 2. Jou baba se voorgeboortelike ontwikkeling

DIE EERSTE TRIMESTER

DIE TWEEDE TRIMESTER

DIE DERDE TRIMESTER

HOOFSTUK 3. Jou koskas

BASIESE BEGINSELS VAN VOEDING

GESOND EN GEHIDREER

NOODSAAKLIKE VOEDINGSTOWWE

KOSDRANGE

HOOFSTUK 4. Oefening

SPRING REG WEG

GETEIKENDE OEFENINGE

HOOFSTUK 5. Jou gedagtes, gees en gemoed

EMOSIES TYDENS SWANGERSKAP

STRESVERLIGTINGSOEFENINGE

SEKS EN SWANGERSKAP

HOOFSTUK 6. Jou vel, voorkoms en ander kwellinge

ALGEMENE VELPROBLEME

VEILIGE SKOONHEIDSPRODUKTE

HOOFSTUK 7. Jou gesondheid

MOEGHEID

PYNE EN SKETE

HOOFSTUK 8. Ernstige toestande

GEVAARTEKENS

ENKELE BELANGRIKE KOMPLIKASIES

HOOFSTUK 9. Praktiese sake

KRAAMVERLOF

NOODSAAKLIKE AANKOPIES

RIG ’N BABAKAMER IN

JOU GEBOORTETASSIE

HOOFSTUK 10. Swangerskap uit die aanstaande pa se oogpunt

BETREK PA

AANRAKING IS DIE X-FAKTOR

HOOFSTUK 11 ’n Paar belangrike en interessante feite

’N KITSGIDS TOT VEILIGHEID TYDENS SWANGERSKAP

VOORBEREIDING EN BESKERMING VAN DIE PERINEUM

VOORGEBOORTEKLASSE

SLAAPPOSISIES

OUVROUSTORIES

TWEELINGE

SWANGERSKAPAMNESIE

WAT IS JOU VERWAGTE DATUM?

JOU KAMER VS. DIE BABAKAMER

HOE MIN VRUGWATER IS GENOEG?

AFDELING 2: Kraam en geboorte

HOOFSTUK 1. Begin by die begin

’N BETER BENADERING

WIE GAAN JOU BYSTAAN?

DIE VERSKILLENDE OPSIES

DIE VREESFAKTOR

HOE GEBOORTEHORMONE KRAAM KAN AANHELP

KRY DIE WARE FEITE

HOOFSTUK 2. Hoe om ’n goeie natuurlike geboorte te hê

DIE VERSKIL TUSSEN NORMAAL EN NATUURLIK

NOG REDES WAAROM ’N NATUURLIKE GEBOORTE WENSLIK IS

HOE WEET EK WANNEER EK KRAAM?

DIE KRAAMPROSES

ASEMHALING

KRAAM- EN GEBOORTEPOSISIES

EET VIR ENERGIE

NOG NUTTIGE WENKE

ANDER MANIERE OM PYN NATUURLIK TE VERLIG

HOOFSTUK 3. Die mediese geboortemodel

NAVORSING

KOMPLIKASIES

INGRYPINGS TYDENS GEBOORTE

PYNMEDIKASIE

HOOFSTUK 4. Pa se liefdesdaad

HOOFSTUK 5. Belangrike en interessante feite oor kraam en geboorte. VANG SELF JOU BABA

WATERGEBOORTE

WAT IS ’N DOULA?

’N KEISERSNEE IS NIE DIE EINDE NIE

FISIEKE HERSTEL NÁ DIE GEBOORTE

BABABEDRUKTHEID EN NAGEBOORTELIKE DEPRESSIE

AFDELING 3: Babasorg

HOOFSTUK 1. Jou nuwe baba

LEER KEN JOU BABA

JOU BABA SE KOP

HOE OM JOU PASGEBORE BABA VAS TE HOU

SEWEDAGPLAN VIR JOU NUWE BABA

JOU BABA SE BEHOEFTES EN BEGEERTES

HOOFSTUK 2. Klein babas, groot vrae

GEELSUG BY BABAS

HOE OM JOU BABA SE WINDE UIT TE VRYF

JOU BABA SE HUIL- EN KOLIEKTAAL

BOU ’N GESINSVRIENDELIKE ROETINE

GASTRIESE REFLUKS

JOU BABA SE GEWIG

HOOFSTUK 3. Fisieke versorging van jou baba

JOU BABA SE SENSITIEWE DELE

JOU BABA SE BADTYD

JOU BABA SE VEL IN DIE VROEË DAE

JOU BABA SE MAAGSAKE

BABAMASSERING

HOOFSTUK 4. Superpa

HOOFSTUK 5. Alles oor tande en tandekry

HOOFSTUK 6 ’n Verskeidenheid belangrike en interessante babasorgonderwerpe. JOU BABA SE UITGAANSAK

HIK BY BABAS

JOU BABA HOU SY ASEM OP

HY IS SNAGS DORS

WENWENKE EN PERSPEKTIEWE VIR FORMULEVOEDING

BEMORS JOU BABA HOM?

GROOTMAAK VAN MEERLINGE

SKUDBESEERDEBABA-SINDROOM IN ’N NEUTEDOP

ONTWRIGTE HEUPE

HET JOU BABA TAKTIELE VERMYDING?

AFDELING 4: Kom ons praat oor peuters

HOOFSTUK 1. Peuters se gedrag

HOOFSTUK 2. Ouer peuters, nuwe uitdagings. MAMMA GAAN NOG ’N BABA KRY!

HARDNEKKIGE GEWOONTES

SIT ’N GEBOELIE STOP

STRYERY EN BAKLEIERY

LAE SPIERTONUS

HIPERAKTIWITEIT

POTJIE-PRAATJIES

JOU KLEINDING SE VEILIGHEID

HOOFSTUK 3. Kleiner maar ewe belangrike kwessies. NEUSBLAAS

HY LOOP OP SY TONE

IRRASIONELE VRESE

HANDJIE BYSIT IN DIE HUIS

TANDESORG

SKOENE

KLERE EN NUKKE

AFDELING 5: Suksesvolle borsvoeding

HOOFSTUK 1. Waarom borsvoed?

HOOFSTUK 2. Borsvoeding 101

HOOFSTUK 3. Jou baba eet wat jy eet

HOOFSTUK 4. Hoe om haakplekke te oorkom

PLAT TEPELS

GEVOELIGE, OORVOL BORSTE

SEER, GEBARSTE TEPELS

LEKKENDE BORSTE

MASTITIS

HOE OM BORSMELK MAKLIK UIT TE POMP

BORSVOEDING EN KARPALETONNELSINDROOM

AS JY WEER WIL BORSVOED

HOOFSTUK 5. Om te speen of nie te speen nie

AFDELING 6: Baba- en peutervoeding

HOOFSTUK 1. Eerste kos en ander nie-melkvloeistowwe

HOOFSTUK 2. Peuters se magies

HOOFSTUK 3. Etenstyd gaan oor meer as kos

RIGLYNE VIR OUD EN JONK

DIE BELANG VAN SAAM EET

HOERA VIR ROOIBOS

WANNEER OM DIE BOTTEL TE LAAT VAAR

KINDERVETSUG

AFDELING 7: Babas, peuters en slaap

HOOFSTUK 1. Verstaan babas en peuters se slaapgewoontes

HOOFSTUK 2. Die beste moontlike slaap-scenario

DIE BEGINSELS

DIE GESINSBED

RUSTELOSE SLAAP

HOOFSTUK 3. Peuter se slaapstakings

HOOFSTUK 4. Skielike-infansdoodsindroom (SIDS)

AFDELING 8: Gesinsgesondheid

HOOFSTUK 1. IMMUNITEIT, KOORS, ALLERGIEË EN PYN

IMMUNITEIT

KOORS

ALLERGIEË

PYN IN DIE KINDERJARE

HOOFSTUK 2. Mukusmismoedigheid

OORMATIGE MUKUS EN GEWONE VERKOUES

HOES

SEER KEEL

MANGELONSTEKING

MIDDELOORONTSTEKING

SLEGTE ASEM OF HALITOSE

HOOFSTUK 3. Velsorg vir kinders

EKSEEM EN ANDER JEUKERIGE VELUITSLAE

IMPETIGO (PUISIE-UITSLAG)

HAND-VOET-EN-MONDSIEKTE

KOPLUISE

MUSKIETBYTE

WEES SONSLIM

HOOFSTUK 4. Spysverteringsprobleme

HARDLYWIGHEID

DIARREE

BRAKING

WURMS

HOOFSTUK 5. Jou kind se oë

HOOFSTUK 6. Aansteeklike kindersiektes. MASELS (RUBEOLA)

DUITSE MASELS (RUBELLA)

PAMPOENTJIES

WATERPOKKIES

ROTAVIRUSINFEKSIE

POLIOMIËLITIS

TUBERKULOSE (TB)

WITSEERKEEL (DIFTERIE)

KINKHOES (PERTUSSIS)

KLEM-IN-DIE-KAAK (TETANUS)

HIB-SIEKTE (HAEMOPHILUS INFLUENZAE TIPE B OF HIB)

PNEUMOKOKKALE SIEKTE

VIRALE HEPATITIS

BABAMASELS (ROSEOLA INFANTUM)

AFDELING 9: Ander kwellings

DIE WERKENDE MA

DAGSORG

WANNEER ALMAL ’N EIERTJIE WIL LÊ!

NÁ ’N EGSKEIDING

KLEINGOED OP REIS

AFDELING 10: Belangrike mylpale

HOOFSTUK 1 ’n Tydlyn

BY GEBOORTE

SES WEKE

DRIE MAANDE

SES MAANDE

NEGE MAANDE

TIEN MAANDE

EEN JAAR

18 MAANDE

TWEE JAAR

DRIE JAAR

HOOFSTUK 2. Baba- en peuterspeletjies

VOORDELE VAN SPEEL

SLAAN VERVELING HOK

KLEUTERSKOOL

GOEDKOOP SPEELGOED

Отрывок из книги

Suster Lilian

swangerskap-,

.....

•Spatare is gewoonlik baie ongemaklik en seer.

•Die ekstra druk wat swangerskap op die bloedsomloopstelsel plaas, veroorsaak spatare. Die kanse dat jy spatare sal kry, is groter as dit in jou familie is.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Omvattende swangersap-, geboorte- en ouerskapgids
Подняться наверх