Описание книги
Jonathan Bergman kom op Isaacsdal aan om ʼn stuk dorpsbeplanning vir sy firma te doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en dié se pragtige dogter Jeannie nie alles omtrent sy verlede uitvind nie?
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
LOUISA DU TOIT
Sy was ’n somerdeel
.....
Vermoed hy ’n glinstering in daardie oë? Sy sal sowaar haar moses teenkom as sy met hom probeer gekskeer. Hy glo nie sy is gaar gebak genoeg om daarin te slaag nie. Hy het taai grootgeword, al vermoed min mense dit. Eintlik is hy die enigste wat weet.
“Die uitlêg,” sê hy met klem. “Die … wel, die topografie. Sou hier ’n aanlegskema wees?”
.....