Elita en haar lewe met F.W. de Klerk

Elita en haar lewe met F.W. de Klerk
Автор книги: id книги: 1628492     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 2011,62 руб.     (20,01$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Биографии и Мемуары Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624051572 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Die hoogs private Elita de Klerk vertel hier vir die eerste keer haar volle verhaal. Ná ’n eensame jeug in die weelderige Kolonaki in Athene en in deftige kosskole, trou sy op jeugdige ouderdom met die aantreklike miljoenêr Tony Georgiades en neem haar intrek in die imposante Stud House in Londen. Maar steeds bly sy soekend. Sy vergesel haar man op talle sakereise wêreldwyd en word ma. Tog voel sy leeg. Die spoggerige hotelle en stralerjakkerlewe laat haar koud. Haar soektog bring haar na Suid-Afrika en ’n ontmoeting met die indrukwekkende FW de Klerk, die man wat eiehandig Suid-Afrika transformeer. Maar hulle is albei getroud … Moeilike besluite en baie hartseer volg, maar vandag is Elita oplaas ’n vervulde vrou.

Оглавление

M Meiring. Elita en haar lewe met F.W. de Klerk

Erkenning

Voorwoord

Een: ’n Jong vrou met ou wysheid

Twee: ’n Kind van Kolonaki

Drie: ’n Goeie vangs

Vier: ’n Eenkantkind

Vyf: Baie mooi, maar o, so konserwatief

Ses: ’n Anderse man

Sewe: Die geheimsinnige kêrel

Agt: Die paradys is te stil

Nege: Daar moet altyd ietsie Grieks wees

Tien: Die Londen-jare

Elf: ’n Kroonprins

Twaalf: ’n Politieke loskakel

Dertien: Die kwantumsprong

Veertien: Die “baba” begin tande kry

Vyftien: ’n President kan mos verlief raak

Sestien: Die wonderwerk

Sewentien: “Die gevoelens moet gestaak word”

Agttien: Dáárdie bootreis

Negentien: Wildepaardejacht

Twintig: Die verlange bly

Een-en-twintig: Net ’n sjampanjeborreltjie

Twee-en-twintig: Is hierdie liefde nie maar net ’n droombeeld nie?

Drie-en-twintig: Moenie ’n leuen lewe nie

Vier-en-twintig: Die bom bars

Vyf-en-twintig: ’n Agent vir verandering

Ses-en-twintig: “Ek het hom vergewe”

Sewe-en-twintig: Twee wilde perde

Agt-en-twintig: ’n Tweede begin

Naskrif

Bibliografie

Отрывок из книги

Elita en haar lewe met FW de Klerk

Martie Retief Meiring

.....

Só voelbaar was Marike se afsydigheid dat die Georgiadisse laat die aand op pad huis toe vir mekaar gesê het: “Gawe man, gekompliseerde vrou.”

Kort daarna het die twee egpare weer in Londen ontmoet en feitlik onmiddellik ’n toegeneë vriendskapsband gesmee. Tony was baie bewus daarvan dat FW op ’n soort bekendstellingsending deur die wêreld reis en het, gedagtig aan sy sakebelange in Suid-Afrika, die De Klerks na hul onthale genooi. FW en Marike is ook verseker dat hulle baie welkom is in die Georgiadis-huis in Londen.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Elita en haar lewe met F.W. de Klerk
Подняться наверх