Sonpad na Zanzibar
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Madeleine Malherbe. Sonpad na Zanzibar
~ 1 ~
~ 2 ~
~ 3 ~
~ 4 ~
~ 5 ~
~ 6 ~
~ 7 ~
~ 8 ~
~ 9 ~
~ 10 ~
~ 11 ~
~ 12 ~
~ 13 ~
~ 14 ~
~ 15 ~
~ 16 ~
~ 17 ~
~ 18 ~
Epiloog
Отрывок из книги
Sonpad na Zanzibar
Madeleine Malherbe
.....
“Ek weet, ek weet,” troos hy vinnig. “Daar is op die oomblik baie slegte dinge in jou lewe. Maar toemaar, ons sal jou help. Ek vat jou net gou eers werk toe en dan sal ek terugkom en die Yaris laat insleep. Bel my vanmiddag net na werk, sodra jy klaar is, dan kom haal ek jou. Dan kan ons ’n plan maak vir ander wiele tot jou kar weer reg is. Ek het nie my motor nou so nodig nie – jy weet ek staan dag en nag in die lab. Miskien kan ons my wiele deel vir ’n tydjie.”
“Ek sal jou dit nie aandoen nie. Wat van Yvonne? Jy sal naweke na haar toe wil gaan. Dan maar liewer ’n motor huur. Miskien betaal die versekering dit? Ek het deesdae drie pasiënte by wie ek huisbesoeke moet doen. Maar kom, laat ons ry. Ek is nou klaar laat.”
.....