City Girl en die swart hings
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Marga Jonker. City Girl en die swart hings
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
Отрывок из книги
City girl en die swart hings
Marga Jonker
.....
“Oe, Nicci, jy moet net hoop daardie perd wat jou ma vir jou gereël het, het darem vier bene,” het Ouma Grace gespot. “Die Weskus is ’n wilde, woeste plek, hulle maak hulle kreef daar lewendig gaar.”
Hy verstaan nie altyd mooi nie, dink Nicole. Sy ís trots op haar ma, dis net dat Elzette so anders is as haar maats se ma’s. Sy woon in ’n woonstel op die kampus van die universiteit waar sy klasgee – ’n piepklein plekkie met berge boeke en drie rekenaars. Nicole kan nie haar maats daarheen neem nie. Haar pa se huis? Ja, dis ’n ander saak. Die ruim, deftige huis is in ’n mooi kompleks by ’n dam en sy kan enige dag haar maats daarheen nooi. Haar pa en Ouma Grace bedryf saam ’n eiendomsagentskap en een van hulle is altyd daar vir haar.
.....