Isabella
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Mariel le Roux. Isabella
ISABELLA
luister jy?
2014. Dis vroegoggend. Die berg lê oop en blou voor my. Die uitgerafelde tafeldoek van gister is afgetrek, weggewaai. Dis nog stil, maar die suidoos sal later opkom. Dan sal die wind die fyn sandkorrels oplig, gister se voetspore in vlae teen vreemde bene vaswaai en die strand skoonvee. Dit ongerep laat
1975. 1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
Erkennings
Opsomming
Oor die skrywer
Ander boeke deur Mariël le Roux
Kopiereg © 2017 Mariël le Roux. Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie elektroniese boek mag sonder die skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, skyf- of bandopname, of deur enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Omslagontwerp deur Maryke Howard
Ook beskikbaar in druk:
Epub-uitgawe:
Mobi-uitgawe:
Отрывок из книги
Mariël le Roux
die engel se stem
.....
“Hallo, julle twee manne, wat maak julle?”
“Niks nie, tannie,” sê die een voor die bottel vinnig. Hy laat sy kop sak.
.....