Dis koue kos, skat

Dis koue kos, skat
Автор книги: id книги: 1629714     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1899,86 руб.     (20,72$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624079774 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens ’n eier kan kook nie! Clara stort haar woede, haar wraakgevoelens, haar behoefte aan begrip en ondersteuning uit in briewe. Sy skryf aan haar ontroue man, aan haar suster en aan vriendinne. So ontstaan ’n aangrypende dog ook humoristiese beeld van ’n groeiproses, van die aanvanklike woede tot by aanvaarding, van die koestering van wraak tot die uiteindelike gewaarwording dat sy van haar eks-man verlos is. In korrespondensie wat oor ’n dekade geskryf is, ontvou die verhaal van ’n vrou wat dit regkry om met haar lewe aan te gaan, terwyl daar ’n wond in die siel is wat net besweer kan word deur tyd en die insig wat jy in jouself kry. Dis koue kos, skat is ’n vreeslose, soms skreeusnaakse ontboeseming; dit is slim, genuanseerd en gesofistikeerd. Dit skitter én ontplof, skok én verkwik, soos net die vurigste verhoudings kan.

Оглавление

Marita van der Vyver. Dis koue kos, skat

Voorwoord

Resep vir ’n ramp

Kry al die bestanddele bymekaar

Skil uie tot jou oë traan

Gebruik jou vuiste om te knie

Roer tot jou arms lam raak

Sny oop en haal die binnegoed uit

Verwarm die oond vooraf

Voeg ’n koppie asyn by

Vryf sout in die snye

Plaas alles saam in ’n drukkoker

Kook stadig tot sagtebal-stadium

Отрывок из книги

DIS KOUE KOS, SKAT

MARITA VAN DER VYVER

.....

10 Augustus 1998

Op kantoor, Goudstad

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Dis koue kos, skat
Подняться наверх