Triomf

Triomf
Автор книги: id книги: 1629930     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1899,86 руб.     (19,7$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Короткие любовные романы Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780795801150 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Nomaprys vir publikasies in Afrika (1995), CNA-prys (1995), M-Net-prys (1995). Triomf is 'n boek vir die groot lag én die groot huil. Een wat jou pak, jou laat gru, jou betower. 'n Storie wat jou laat met dié verwondering: dat soveel grasie kan kom uit so 'n geneuk. “‘Die inwoners van Martha Straat 127 is ’n kombinasie van dié wat ek elke dag op straat sien. Dié mense en armoede is oral in ons groot stede. Jy hoef net op ’n Saterdag by ’n drankwinkel in ’n minder gegoede buurt in te stap om mense te sien wat sukkel en swaarkry.’ “Die boodskap wat sy in haar boek wil oordra, is dat ryk en arm mense dieselfde emosies ervaar en dat hul worsteling daarmee ewe intens is. ‘’n Mens se hart bly dieselfde, ongeag sy omstandighede. Selfs die versukkeldes kan liefhê, sensueel wees, ontroer en vergewe, eienskappe wat die hoër middelklasse dikwels vir hulself toe-eien.’

Оглавление

Marlene van Niekerk. Triomf

1 Die honde

2 Die Getuies

3 Brei

4 Polishing the brass

5 Soet is die dag

6 Oh, it’s a Saturday night

7 Running repairs

8 Pesbeheer

9 Hoes

10 Die painting sonder einde

11 Die reddende perspektief. SPEK

THIS ONE’S FOR YOU

LATYN

VRUGTESLAAI

12 Hemel van die honde

13 Gelukkige vondste

14 Vyf November. VAN SLAAP TOT SLAAP

BLAAS HOOG DIE VLAM

WAATLEMOEN

HAPPY GUY FAWKES

OVERLOAD

BAD

MAN VAN STERRE

TOT SLAAP

15 Urban Angel

16 Die koningin van Engeland. DRAAD

TWEE SEPTEMBER

KRISMIS

OK MAAR MENS

17 Vrede op aarde

18 Triomf trials. FAMILIEBYBEL

JESUS’ BLOOD NEVER FAILED ME YET

TIEKIE

MULTIPLE CHOICE

19 Die miracle van die yskaste. DIE EERSTE MIRACLE: TINY BUBBLES

DIE TWEEDE MIRACLE: SHOCK TREATMENT

20 Ure, dae, maande, jare. FINISHING TOUCHES

BERGPREDIKASIES

LAMBERTUS EN CLEOPATRA

REPORTBACK

21 Noordeloos. PARALLEL PARKING

WONDER WALL

FAMILY SECRETS

GUY FAWKES

Отрывок из книги

Marlene van Niekerk

Althouse, Turnquist & Bracciano. 1988. Modern Refrigeration and Air-conditioning. South Holland, Illinois: The Goodheart-Willcox Company Inc.

.....

“Nee, Molletjie, hoe’s jou somme dan nou, jong. Daai priester is vandag omtrent net so oud soos ek, seker. Daai boom is van Adam se tyd al daar.”

“Of Jan van Riebeeck s’n?”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Triomf
Подняться наверх