Dr. Eve se Seksboek

Dr. Eve se Seksboek
Автор книги: id книги: 1629628     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1871,18 руб.     (20,34$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Руководства Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798171984 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Hier is die handleiding waarop jongmense en hul ouers gewag het, want dit bespreek die vele kwessies omtrent seksualiteit wat so moeilik is om tuis oor te praat. Marlene Wasserman is 'n kliniese seksoloog, 'n outeur, 'n opvoeder, 'n mediapersoonlikheid en 'n seksaktivis. Dr. Wasserman is hartstogtelik oor die bevordering en beskerming van die seksuele regte van jongmense, en voorsien 'n omvattende opvoedkundige benadering, gebaseer op die seksuele regte van die individu, die gepaardgaande verantwoordelikhede van daardie seksualiteit en die gevolglike voordele van 'n verantwoordelik bestuurde sekslewe. Dr. Wasserman put uit 'n deeglike kennis van haar onderwerp, en gee dus advies wat realisties, prakties en deernisvol is. Dr. Eve se Seksboek: 'n Gids vir jongmense is 'n onontbeerlike handleiding vir jong volwassenes wat 'n aktiewe seksuele leefstyl in Suid-Afrika oorweeg.

Оглавление

Marlene Wasserman. Dr. Eve se Seksboek

Voorwoord

Inleiding

Jou lewe as ’n tiener

Jou buie

Die boustene van jou selfbeeld. Politieke boustene

Sosiale boustene

Familieboustene

Skoolboustene

Geloofs- en kulturele boustene

Geldelike boustene

Jou beeld

Die skoonheidsmite

Liggaamswysigings

Die impak van jou liggaamsbeeld op seksuele uitdrukking

’n Gesonde lewenstyl

’n Onfeilbare higiëniese roetine

Jou liggaam

Die seun word man

Selfondersoek

Groeifases

Sy seksuele anatomie

Die meisie word vrou. Borste

Haar seksuele anatomie

Menstruasie

Vel

Aknee, puisies, koorsblare

Rekmerke

Sonbeskerming

Hare

Ouens en hul hare

Meisies en hul hare

Liefde en verhoudings

Aangetrokkenheid

Is dit ware liefde?

Hoe om ’n maat te kies

Is ons nou in ’n verhouding?

Seksuele aktiwiteit en verhoudings

Jaloesie en besitlikheid

Opbreek en opmaak

’n Slegte reputasie

Vry en vertel (“Kiss and tell”)

“Hou op, ek hou daarvan”

Geweld in tienerverhoudings

Hoekom?

Gevaartekens van geweld in tienerverhoudings

Hoe om veilig uit te gaan

Seksualiteit

S·E·K·S – wat is dit?

Kom ons gesels oor seks

Terg en flirteer

Seuns en meisies – wat’s die verskil?

Om ’n seun te wees

Om ’n meisie te wees

Jou seksteks

Seksuele oriëntasie

Definisies

Tieners wat uit die kas kom

Mites omtrent homoseksualiteit

Feite oor biseksualiteit

Transgeslagsfeite

Seks en besluite

Luister na jou eie stem

Kies om ’n veiliger seksuele lewenstyl te hê

Seksuele gevoelens

Sensualiteit

Seksuele reaksiesiklus: begeerte, prikkeling, orgasme

Seksuele reaksie by ouens

Seksuele reaksie by meisies

Masturbasie. Vrae oor masturbasie

Die storie van masturbasie … sssjjjt!

’n Paar goeie redes waarom jy moet masturbeer

Net vir meisies: dinge wat jou ma jou nooit vertel het nie

Net vir seuns: dinge wat jou pa jou nooit vertel het nie

Fantasieë

Op spesiale versoek: wenke en tegnieke

Soen

Aanraking

Orale seks

Anale seks

Vaginale penetrasie

Pornografie en Technoseksualiteit. Pornografie

Technoseksualiteit

MIV/VIGS en ander seksueel oordraagbare infeksies. MIV/VIGS

Ander seksueel oordraagbare siektes (SOS’e)

“Ek is geïnfekteer – hoe vertel ek dit vir my maat?”

Tienerswangerskap

Swangerskap en MIV/VIGS

Hoe jy swanger word

Ek is swanger!

Keuses

Voorbehoedmiddels

Voorbehoedopsies vir tieners

Oneffektiewe voorbehoedmiddels vir tieners

Voorbehoeding en MIV-positiewe vroue

Seksuele geweld

Wat is seksuele geweld?

Verkragting vind plaas, omdat …

Die kultuur van seksuele geweld

Die tweelingplae: verkragting en MIV/VIGS

Mites en feite oor verkragting

“Ek is verkrag”

Noodinligting

Seksuele misbruik

Oorsake van misbruik

Soorte misbruik

Feite omtrent die misbruik van kinders

Transaksionele seks en seks vir geld

Transaksionele seks en MIV/VIGS/SOS’e

Sekswerk

Gesonde liggaam, gesonde gees

Eetsteurnisse

Feite oor eetsteurnisse

Anorexia nervosa

Bulimia nervosa

Vergryp-eetsteurnis (“Binge eating”)

Kompulsiewe eetsteurnis

Die behandeling van eetsteurnisse

“Ek maak myself seer”

Wat is selfbesering?

Hoekom doen mense dit?

Tienerselfmoord

Dwelms

Alkohol

Nikotien

Dagga (Marijuana)

Partytjie “uppers”

Partytjie-“downers”

Hallusinogeniese partytjiedwelms

Depressie

Neem jou eie lewe onder hande

’n Laaste woord van dr. Eve

Bronne

Bedankings

Отрывок из книги

Dr. Eve se Seksboek

’n Gids vir jongmense

.....

Maar (en daar is altyd ’n “maar”) definitiewe reëls is van toepassing op die keuses wat jy maak as dit kom by liggaamswysiging.

•Om verantwoordelikheid te neem vir hoe jou liggaam fisiek lyk, dra sekere gevolge. Vind meer uit oor liggaamswysiging voordat jy enige besluite neem.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Dr. Eve se Seksboek
Подняться наверх