Web

Web
Автор книги: id книги: 1629806     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1564,59 руб.     (17,04$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Триллеры Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780795801211 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Sophia se kind is weg. Dalk is sy self óók weg. Haar man is by haar in hul huisie langs Cloetesville, maar sy wonder nietemin soms waar hy is. Sophia droom van Pompeii en van wegloop – weg van elke dag se sleur by die sukkelende webwerf, die baie werkspolitiek en haar man se speurderwerk wat hom aan soveel gesinstragedies blootstel. ’n Jeugliefde staan boonop een dag voor haar in die supermark en krap alles verder deurmekaar. En heeltyd ruik ’n mens die rook: Stellenbosch-kampus is aan die brand. Dan word Sophia ontvoer. Het die man wat haar wegraap – weg, soos sy heeltyd gedink het sy wíl wees – iets met Magriet se verdwyning te doen? Wáár is haar kind? In Naomi Meyer se debuutroman word die Boland en Suid-Afrika se brandpunte helder verlig deur die storie van ’n wit gesin met een bruin kind, hul huiswerker en die vangweb van die geskiedenis.

Оглавление

Naomi Meyer. Web

SOPHIA, TWEE DAE NADAT MAGRIET WEGGERAAK HET

SOPHIA, OP DIE DAG WAAROP MAGRIET WEGRAAK

TROUW, OP DIE DAG WAAROP MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, DRIE DAE VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, OP DIE DAG WAAROP MAGRIET WEGRAAK

TROUW, OP DIE DAG WAAROP MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, DRIE DAE VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, OP DIE DAG WAAROP MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, DRIE-EN-’N-HALF JAAR VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, DRIE DAE VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, OP DIE DAG WAAROP MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA

SOPHIA, TWEE DAE VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, OP DIE DAG WAAROP MAGRIET WEGRAAK

MAGRIET, OP DIE DAG WAAROP SY WEGRAAK

SOPHIA, TWEE DAE VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

JACKSON, DRIE DAE VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, OP DIE DAG WAAROP MAGRIET WEGRAAK

GOOGLE

SOPHIA, TWEE DAE VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

TROUW, TWEE DAE VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, OP DIE DAG WAAROP MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, TWEE DAE VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, EEN DAG NADAT MAGRIET WEGGERAAK HET

SOPHIA, TWEE DAE VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

MAGRIET, OP DIE DAG WAAROP SY WEGRAAK

SOPHIA, TWEE DAE VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

TROUW, VIER DAE NADAT MAGRIET WEGGERAAK HET

SOPHIA, EEN DAG NADAT MAGRIET WEGGERAAK HET

SOPHIA, TWEE DAE VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, ONGEVEER SES JAAR VOOR MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, TWEE DAE NADAT MAGRIET WEGGERAAK HET

MAGRIET, OP DIE DAG WAAROP SY WEGRAAK

SOPHIA, ’N DAG VOORDAT MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, TWEE DAE NADAT MAGRIET WEGGERAAK HET

SOPHIA, DRIE-EN-’N-HALF JAAR VOOR MAGRIET WEGRAAK

SOPHIA, DRIE DAE NADAT MAGRIET WEGGERAAK HET

SOPHIA, VIER DAE NADAT MAGRIET WEGGERAAK HET

MAGRIET, EEN DAG NADAT SY WEGGERAAK HET

SOPHIA, VIER DAE NADAT MAGRIET WEGGERAAK HET

MAGRIET, TWEE DAE NADAT SY WEGGERAAK HET

Erkennings

Отрывок из книги

Naomi Meyer

Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal. F.F. Odendal. R.H. Gouws. Perskor, Midrand. 2000.

.....

Terwyl sy haar motordeur toesluit, dink sy dat sy aan die vrou se been sal wil vat, net om te voel of dit ’n regte mens s’n is, ’n vrou wat al kinders gehad het. Hoe baar mens kinders uit so ’n lyf? Sy is so ferm soos Barbie, met dieselfde aangeplakte glimlag. Die vermommingsglimlag maak haar nog meer begeerlik. Dis presies wie Sophia wil wees. Sy wil nie voel dat sy iemand tevrede moet stel nie. As haar man werk toe sou foeter sonder om haar te groet, is dit sý verlies, sou sy reken as sy daardie vrou was.

Sy sluit BoekWeb se kantoordeur oop en toe sy instap, sien sy Trouw sit reeds voor haar rekenaar. ’n Bekende tamheid oorval haar. Dis ’n gevoel wat verband hou met kantoorwerk en roetine. Die dag het nou eers begin, maar die marmot op die wieletjie is klaar suf.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Web
Подняться наверх