Ek kies steeds die kerk
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Neels Jackson. Ek kies steeds die kerk
VOORWOORD
INLEIDING
GELIEFDE OOM BEN IS NIE BITTER
DOPPERS, GATJIEPONDERS … STOEPSITTERS, WEDERDOPERS
STERRE KNIP OË OOR ROOMSE DIENS IN NG KERK
OUER, MOEËR ADRIAAN VLOK STAP ’N EENSAME PAADJIE
DAGGA IN DIE PASTORIE
VROUELIDMATE NIE NET KOEKSISTER-SUSTERS
DAWID WAS ’N DIGTER
CHRISTINA VRA MINDER BEPERKENDE GODSDIENSTAAL
DIE GROOT SOEKTOG NA DIE HISTORIESE JESUS
TE VEEL VAN ONS IS RYK EN TE VEEL IS ARM
KEERPUNT-KERKMAN HURLEY HET ’N MYN VAN BESLISSENDE ERVARINGS OM TE ONTGIN
’N MENS LOOP VOOROOR OM WEG TE STEEK DAT JY VROU IS
NUWE LEWE VIR JONGES NÁ SATANISME, ZOLLE
WANNEER COWBOYS HUIL
’N STUKKENDE BLAAR. FRITS GAUM LAAT DIÉ SIMBOOL AGTER EN VERGEWE VERRAAIERS
DORP SKUD SY VERLEDE AF MET NG KERK SE LIEFDESTAAK
VERLOS VAN VENYN
GOD IS SOOS ’N OUPAGROOTJIE
HOE LEES JY GENESIS 1 SE SKEPPINGSVERHAAL?
VOETEDOENING
VOETEWAS VERANDER CHIKANE SE LEWE
OPENBAAR ’N NUWE SIENING
GAY + PASTOOR = MOEILIK, MAAR MOONTLIK
EK WONDER OF EK ’N “MAN” IS
HOE OM REGTIG ’N VERSKIL TE MAAK
VAN VERLORE SEUN TOT BYNA DOMINEE
KERK WIL LAPPIES NIE LAAT RONDLÊ
DIÉ KORRELKOP HET KLEURRYKE BRÛE GEBOU
DIE VREESLOSE VREDEMAKER
’N KAS IS VIR KLERE, ’N KERK IS VIR ALMAL
WATTER HOND VOER ONS? SUID-AFRIKANERS SAL MOET KIES: HAAT OF HOOP EN WELWILLENDHEID
EK KIES STEEDS DIE KERK
DÍT WAARSONDER ’N MENS NIE KAN LEEF NIE
STRYD WAAR DIE PAD VURK
ARMES IS OOK MY FAMILIE
HULP VIR MANS WAT SLAAN
BAIE KERKMENSE RAAK ONTSTELD OOR VERKEERDE GOED
WIT EN BRUIN IN ’N DUBBELBED BY DIE SWART GEELS
GOD KYK ANDERS AS ONS
DOOIE TAKKIES HELP SKEP ’N VERWONDERING
ALMAL WELKOM! (REGTIG)
DAT MADIBA NIE ’N GANDHI WORD NIE
’N KERS WAT MOET UITBRAND
OP SOEK NA ’N BETER LAND
SONNETTE WAT DIE HEILIGES LAAT LEWE
ONS SPOOR MAAK SAAK
DIE PADDA, DIE PASTORE EN DIE SKAAPVLEIS
BELHAR IS ’N BYBELSE ALTERNATIEF
WIE WAS JESUS NIÉ?
VERRAAIERS: WAT LEER DIT ONS?
G’N KEER AAN BUCHAN
KLEINGELD VIR ’N BEDELAAR?
MUSIEK OOR DIE LEWE SE KRAKE
SOU JESUS OOK GETWIET HET?
GESKEND DEUR DIE VERLEDE
JA, HERE, U HET GEWEN
JY MAG JOU GAY NAASTE GEEN KWAAD AANDOEN NIE
EKUMENE MAAK MY RYK
JESUS IS IN DIE MIDDESTAD
OORKONDE BY DIE ANDREW MURRAY-TOEKENNING
MY ANDREW MURRAY-DANKIES
Отрывок из книги
EK KIES STEEDS
DIE KERK
.....
Miskien is dít wat daartoe bygedra het dat my joernalistiek nie soveel gekonsentreer het op die ondersoek na wat verkeerd was nie. Dáárvan was daar ook, maar in die kerklike woud het ek veel eerder gesoek na goeie paaie.
Veral later in my loopbaan, toe ek self ryper was, het dit vir my al meer begin gaan oor stories wat inspireer, stories van hoop, verhale wat koers aandui. In die groot potjiekos wat elke koerant is, was dít die bestanddeel wat ek wou bydra om die geheelresep ’n ryk smaakervaring te maak.
.....