Vier begrafnisse en 'n troue

Vier begrafnisse en 'n troue
Автор книги: id книги: 1628660     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1788,1 руб.     (18,85$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780795703393 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Dulcie-Anne Douglas is ’n miljoenêr – op skrif. Twee jaar gelede toe haar man oorlede is in ’n treinongeluk, het sy in ’n japtrap vir haar en die kinders ’n smart huis in die woonbuurt van Roxy gekoop. Weg van Gumaville se arm bure en vuil brakke. Maar Gumaville se inwoners wil háár eenvoudig nie los nie. ‘n Tong-in-die-kies roman deur die skrywer van KROES en DIE VAL VAN DIE DICE. Stamatélos skeer die gek met wit, met bruin, met swart. ’n Eg satiriese roman wat ’n mens uit jou maag laat skater, grinnik en kop skud oor die aardigheid van menseverhoudings in ons geliefde land.

Оглавление

Pat Stamatélos. Vier begrafnisse en 'n troue

Titelblad

Opdrag

Hoofstuk 1

Hoofstuk 2

Hoofstuk 3

Hoofstuk 4

Hoofstuk 5

Hoofstuk 6

Hoofstuk 7

Hoofstuk 8

Hoofstuk 9

Hoofstuk 10

Hoofstuk 11

Hoofstuk 12

Hoofstuk 13

Hoofstuk 14

Hoofstuk 15

Hoofstuk 16

Hoofstuk 17

Hoofstuk 18

Hoofstuk 19

Hoofstuk 20

Hoofstuk 21

Hoofstuk 22

Hoofstuk 23

Hoofstuk 24

Oor die boek. Opsomming

Oor die skrywer

Lof. Lof vir Die portier

Lof vir Die val van die dice

Lof vir Kroes

Kolofonbladsy

Отрывок из книги

PAT STAMATÉLOS

Vier begrafnisse en ’n troue

.....

Met die vertel van die storie gaan Sparky graag oor tot aksie om te illustreer hoe hy gesukkel het om Hanna se lewe te red. Met ’n gekap op sy bors en swaar asemhaling sou hy betraand die drama op die kombuisvloer vir die soveelste keer vertel.

Al wou Sparky almal oortuig dat Hanna aan ’n hartaanval dood is, weet Dulcie die doodsertifikaat sê versmoring. Met dié dat Sparky te aangedaan was om van nut te wees met enige reëlings, het hy Dulcie gevra om die doodsertifikaat by die dokter te gaan haal.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Vier begrafnisse en 'n troue
Подняться наверх