Jesus ruik na mirre en stof
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Pierre du Plessis. Jesus ruik na mirre en stof
Voorwoord
Krip
HOOFSTUK 1
HOOFSTUK 2
HOOFSTUK 3
HOOFSTUK 4
HOOFSTUK 5
HOOFSTUK 6
HOOFSTUK 7
Kruis
HOOFSTUK 8
HOOFSTUK 9
HOOFSTUK 10
HOOFSTUK 11
Kerk
HOOFSTUK 12
HOOFSTUK 13
HOOFSTUK 14
(Na)skrif
Eindnotas
Bronnelys
Отрывок из книги
JESUS ruik na
MIRRE EN STOF
.....
In ’n tempelgesentreerde geloof het jou vergifnis, jou gesin se vergifnis, jou verbintenis met God en jou saligheid afgehang van die offers wat daar gebring is. As jy nie ’n skaapboer was nie of jy het eenvoudig net nie ’n perfekte lam betyds vir die Pasga gehad nie, was die uitdaging om ’n vlekkelose lam in die hande te kry.
Onthou die herders het natuurlik skape opgepas, soos die koortjie gaan, daar op die ope velde. Betlehem is baie naby aan Jerusalem, net sowat tien kilometer gelyk pad soos die kraai vlieg, iets wat jy maklik in ’n oggend kan stap. As jy vinnig stap, kan jy dit selfs in ’n paar uur stap. Dit is so naby dat jy ’n klompie of ’n hele kudde skape daarheen sou kon aanjaag.
.....