In landsbelang

In landsbelang
Автор книги: id книги: 1628475     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1403,38 руб.     (16,08$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Ужасы и Мистика Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624051084 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Na twee jaar gevangenisskap in Togo weens wapensmokkelary word Johan Castelyn onverwags vrygelaat – op voorwaarde dat hy as diplomaat in Parys op die nuwe ambassadeur, Nerine Cloete, sal spioeneer. Kort voor haar aanstelling was Nerine, ’n lid van die opposisie, op die punt om ’n wapenskandaal oop te vlek. Nou moet sy egter buite partyverband optree – en Johan is daar om seker te maak dit gebeur.Terwyl die kantoor van die SA staatspresident ontken dat dié staatshoof in Parys was, doen gerugte die rondte dat daar foto’s bestaan van hom saam met ’n prostituut ten tye van die wapenonderhandelings. Die media berig dat die hoofonderhandelaar spoorloos verdwyn het. En vreemde ongelukke val diegene te beurt wat skynbaar betrokke was… Nerine besef dat die ambassade rekords sou hou van die wapenonderhandelings en Johan word teen sy sin betrek in ’n soektog na bewysstukke. Waartoe wend jy jou wanneer jy vermoed die staatspresident lieg? Hoeveel moet verberg bly? En watter optrede is geregverdig – mits dit geskied “in landsbelang”?

Оглавление

Quintus van der Merwe. In landsbelang

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Отрывок из книги

In landsbelang

Quintus van der Merwe

.....

Wanneer hy Carla by haar motor groet, is daar weinig wat hy kan sê om haar gerus te stel. Bradley besluit op die ingewing van die oomblik om Carla te agtervolg. Hy wil vasstel of iemand hulle dopgehou het.

Hy is redelik seker dat kontak met vreemdelinge of ongewone optrede gemonitor sal word. Hy het naby die restaurant parkeer en moet vinnig loop om by sy motor te kom voor sy te ver vorder.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу In landsbelang
Подняться наверх