Regardt

Regardt
Автор книги: id книги: 1629630     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1229,32 руб.     (11,41$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Биографии и Мемуары Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780796318282 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Regardt se lewe het glad nie naby God begin het nie, maar hy het beslis die pad na Hom gevind. Hy vertel van sy vroegste kinderjare in Bez Valley tot die punt waar sy lewe op die kruin van sy loopbaan, ná 'n onverskillige lewe met drank en 'n vergeefse soeke na 'n dieper sin, heeltemal uitmekaarval. Hy het sy gesin en huis verloor, maar een oggend met 'n babelaas en trane wat oor sy wange loop het hy 'n onvergeetlike ontmoeting met God gehad wat sy hele lewe vir goed verander het. Regardt is die merkwaardige verhaal van 'n man wat nooit sy passie vir die lewe en vir rolprente verloor het nie, maar wat op 'n swaar manier moes leer dat toewyding en gehoorsaamheid aan God die vreugde en sin bring wat hom opgewonde maak oor sy lewe. Vandag is hy gelukkig getroud met Clara Joubert. Die lig van die silwerdoek skyn weer op hom en oor sy lewe sê hy met oortuiging: «Dis nie luck nie – net genade.»

Оглавление

Regardt van den Bergh. Regardt

Voorwoord

Hoofstuk 1

Hoofstuk 2

Hoofstuk 3

Hoofstuk 4

Hoofstuk 5

Hoofstuk 6

Hoofstuk 7

Hoofstuk 8

Hoofstuk 9

Hoofstuk 10

Hoofstuk 11

Hoofstuk 12

Hoofstuk 13

Hoofstuk 14

Fotoseksie

Verwysings na rolprente, televisie, akteurs, regisseurs en vervaardigers

Отрывок из книги

Dis nie luck nie – net genade

Regardt van den Bergh

.....

Dié boek het my aan hierdie New Age-denke blootgestel en my weer eens laat nadink oor myself, en dat daar ’n groter doel in die lewe is. Later in my lewe, toe hierdie geestelike bewussyn van myself sou uitmond in ’n verhouding met Jesus Christus, was die kulminerende soeke vir my ’n ontsaglike geestelike ervaring. Toe ek die werklikheid van die Here ervaar het, het alles vir my bymekaargekom. Die Here was maar altyd daar. Ek was net geestelik blind. Ek het soveel vreemde ervarings gehad en aan soveel vreemde tafels aangesit om my geestelike honger te stil, maar die Here het my bewaar. Al hierdie ervarings het die agtergrond gevorm waarteen ek uiteindelik die Here ontmoet het. Die ervaring wat ek met die Here gehad het en nog steeds het, is uitsonderlik.

Toe ek jonk was, het ek oor die dood gedink, maar ek was nooit benoud oor die dood nie. Ek het geweet dat daar ’n einde, ’n streep, aan elke lewe is. Wat my wel benoud gemaak het – en ek het my pa gaan roep – is toe ek vir hom gaan vra het wat verder is.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Regardt
Подняться наверх