Rian

Rian
Автор книги: id книги: 1629984     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (15,56$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Биографии и Мемуары Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624081111 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Was daar 'n medalje daarvoor om gefire te word, het dit waarskynlik aan Rian behoort. Reeds met sy heel eerste TV-verskyning as hoërskool-laaitie laat hy die wenkbroue lig. Sedertdien maak Rian mense – tot in Australië! – gereeld briesend. In dié boek praat Rian openharting oor hoe sy woorde hom soms diep in die moeilikheid laat beland het. Hy openbaar wat agter die skerms gebeur het en waarom hy sekere dinge kwytgeraak het. Met sy kenmerkende vlymskerp humor vertel Rian van sy moeilike grootwordjare in Randfontein, sy studentejare en sy loopbaan in die kollig. Hy skryf met rou eerlikheid oor sy worsteling met gaywees, sy eerste liefdesverhouding … en hoe dit hom byna gebreek het. Hierdie boek is aangrypend, skreeusnaaks en onvergeetlik.

Оглавление

Rian van Heerden. Rian

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

OPSOMMING

OOR DIE SKRYWER

Отрывок из книги

WAT EK NIÉ MOES

SÊ NIE

.....

Daar was seker maar altyd iets wat my na die verhoog geroep het, maar my deelname aan daardie eerste redenaarskompetisie op dertien as standerdsessie was die gevolg van ’n harde gesprek wat ek met myself in die spieël gehad het: “So kan dit nie aangaan nie, Van Heerden!”

Ek het besef dat ek iets aan my selfvertroue sou moes doen en wat dan nou beter as om voor mense te praat? En daar was vreemd genoeg iets baie aanlokliks aan die idee dat mense vir ’n rukkie na jou móét luister …

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Rian
Подняться наверх