Blinde sambok

Blinde sambok
Автор книги: id книги: 1629886     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1005,81 руб.     (10,97$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624078142 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Niemand het gedink ek sal hoor nie, maar ek hét! Moenie dink omdat jy maar net tien minute gelede gebore is, omdat jy rooi en opgeskroef en lelik is, dat jy ook dom is, of nie kan hoor wat gepraat word nie. Jy kán. “Hierdie hopie sprinkaanbene . . . Is dit ’n kind? Is dit mýne?” Ek het my pa gehoor, en dit het die kwaad in my losgemaak, tóé al. En toe hoor ek ook die ander ding, dit wat suster Van Schalkwyk van my gesê het. Dit wat sy gesê het, het ek ook met my saamgevat. En dit het die wen in my losgemaak, tóé al. Want ek, die meisiekind wat my pa nie wou hê nie, moes baklei teen die vloek van die Gideon de la Reys . . .

Оглавление

Riana Scheepers. Blinde sambok

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

Отрывок из книги

Riana Scheepers

Blinde sambok

.....

Daarom het ek teen my eie brandende longe gefight en met die ritme van die instrumente in en om my in die klein ruimte asemgehaal. Totdat dit ewe skielik een aand makliker geword het en ek vanself omgedraai het om te kyk wat aangaan in die wêreld buite die glaskas waar ek gelê het. En ek het begin skree as ek honger word. Blou moord het ek geskree as my ma nie dadelik kom om vir my melk te gee nie. As ek daardie skree van my geskreeu het, dan was sy gou daar. Ek het gou geleer hoe om my skreeuery te gebruik.

“Ek het julle mos gesê,” het suster Van Schalkwyk gesê toe ek die eerste keer my mond oopmaak om daardie skreeu uit te haal. “As dit ’n meisiekind is wat te vroeg gebore word, dan baklei sy om te lewe. ’n Seunskind doen dit nié, dinge moet vir hom maklik gemaak word, selfs voor sy geboorte.”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Blinde sambok
Подняться наверх