Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal
Автор книги: id книги: 1629203     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1005,81 руб.     (10,93$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9781770029439 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Piekfyn Afrikaans Graad 7 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante en kontemporêre leerstof en piekfyn illustrasies om jou visuele geletterdheid te ontwikkel. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat jy opdoen, jou ervaringswêreld verryk en jou sodoende deeglik voorberei vir graad 8.
Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Omrede jy self, saam met maat of in groepe jou en ander se werk gaan assesseer, bly jy deurgaans op hoogte van jou vordering. Jy word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en jy word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ʼn neutedop en die piekfyn Indeks gaan jou voorbereiding vir enige soort taak seepglad laat verloop.
Geniet ʼn Piekfyn-leerervaring!

Оглавление

Rina Lamprecht. Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Liewe leerder

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Luister na ’n fabel en beantwoord vrae

Hervertel die storie aan ’n maat

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Die leesproses. Prelees

Tydens lees

Postlees

Prelees die volgende verhaal saam met ’n maat

Die boodskap

Leesbegrip

Daaglikse assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Groepbespreking

Prelees drie kameraskote saam met ’n maat

Toneel 1

Woordverklarings

Vrae

Skryf ’n verhalende paragraaf

Pitkos. Wanneer jy ’n verhalende paragraaf skryf, moet jy op die volgende let:

Maak gebruik van die stappe van prosesskryf: Preskryf

Skryf ’n konsep

Hersien, redigeer, proeflees en aanbieding

Formele assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Leer meer van geslagsvorme

Selfstandige naamwoorde

Klankgrepe en lettergrepe

Spraakklanke

Klankverskynsels

Afkortings, akronieme en verkortings

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Paarlees ’n gedig saam met ’n maat

Gaan doen navorsing oor erdwurms

Verryking: Skryf ’n dialoog en rolspeel dit

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees die voorblad van die boekomslag saam met ’n maat

Bestudeer die boekomslag en beantwoord die vrae in julle groepe

Bestudeer die boek se agterblad

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Lees ’n gedig

Kenmerke van ’n ballade

Prelees die gedig: Bespreek die volgende vrae saam met ’n maat

Kenmerke van poësie

Die legende van die gat in die muur

Paarlees die legende saam met ’n maat en beantwoord die vrae

Woordvorming

Woordsoorte

Afbreek van woorde

Voornaamwoorde

Skryf ’n gedig

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees die verhaal

Pitkos. Leesvaardighede

Jare jonger

Kenmerke van verhale

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Ontwerp ’n boekomslag

Lees hardop

Pitkos. Praat en lees hardop

Luister na groeplede se voorlesings

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Groepbegeleide lees

Vergelyk twee gedigte met mekaar

Skryf ’n verhaal

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Groepbespreking van die draaiboekteks

Luisterbegrip

Groepbespreking

Skryf ’n onderhoud in dialoogvorm

Rolspeel die dialoog aan die klas

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Taal in konteks

Kleinboord Nuus. Verdwene skeepsbuit glo gekry

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Lees: Maak voorspellings

Die uil in die toring

Skryfwyse – los en vas

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Ons gesels met Pieter W. Grobbelaar

Pitkos. Die teikengroep van ’n teks

Die doel van ’n teks

Die trant van ’n teks

Feite en menings

Skryf ’n dialoog en rolspeel dit

Formele assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Rollees ’n eenbedryf

Skryf ’n toneel en voer dit op

Geniet ’n gedig

Verbeter jou leesspoed

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Luisterbegrip

Vrae

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Kenmerke van poësie

Groepbespreking: Prelees gedigte

Luister na en lees ’n gedig

Die gewigopteller

Woordverklarings

Postlees: Beantwoord die vrae

Prelees

Groepbespreking

Slaap

Woordverklarings

Beantwoord die vrae

Hardoplees. Pitkos. Hardoplees

Voorbereide hardoplees

Formele assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Vluglees en soeklees wanneer jy die begripsvrae beantwoord:

Beantwoord vrae oor die bou van die inligtingsteks

Die werkwoord

Voegwoorde

Deelwoorde

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Partydigheid

Stereotipe/stereotipering

Geïmpliseerde betekenis

Groepbespreking

Hou ’n paneelbespreking

Pitkos

Formele assessering

Pitkos. Die paragraaf en die skakeling van paragrawe

Hoe om paragrawe te skakel

My lewe het verander toe . . Suid-Afrika se taxi’s . .

Daaglikse assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos

Verryking: Skryf ’n verslag

Skryf ’n vriendskaplike brief

Formele assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees saam met ’n maat

Lees ’n volksverhaal aandagtig deur

Maak afleidings oor karaktereienskappe saam met die groep

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Hoe moet ek ’n inligtingsteks lees?

Voordat jy lees

Gedurende lees

Nadat jy gelees het

Ander maniere waarop ’n teks georganiseer kan word

Werk saam met ’n maat: som op en ontwerp ’n vloeidiagram

Daaglikse assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Luister na ’n gedig

Vrae oor die gedig

Pitkos. Kerngedagtes of hoofgedagtes

Hoekom soek ons kerngedagtes?

Werk saam met ’n maat

Teks 1

Leesopdrag

Teks 2

Werk saam met jou maat

Groepwerk

Teks 3

Groepbespreking

Daaglikse assessering

Groepbespreking: Beskryf en verduidelik

Skryf ’n beskrywende of verhalende opstel

Formele assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Kolomlees en leesspoed

Gebruik ’n tydskrif of koerant om kolomlees te oefen

Voorbereide hardoplees

Formele assessering

Kolomlees

Vleilande, onderskattelewensbronne

Pitkos. Opsomming. Studiemetodes en kernfeite

Die doel van ’n opsomming

Hoe baat jy daarby?

Hoe om ’n opsomming te skryf

Skryf ’n opsomming saam met jou onderwyser

Doen ’n opsomming op jou eie

Daar onder in die vley . .

Formele assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Metafoor

Montagu se vlaktes

Woordverklarings

Assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Hersiening: Begripstoets en taalgebruik. Leesbegrip

Taal in konteks

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees die verhaal saam met ’n maat

Lees ’n kortverhaal

Verryking: Voer ’n onderhoud

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Luisterbegrip: ’n Snaakse insek

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Spotprente en prentgrappe

Letterlike betekenis van ’n woord (denotasie)

Figuurlike betekenis van ’n woord (konnotasie)

Prelees ’n spotprent saam met ’n maat

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Lees saam met ’n maat en beantwoord die volgende vrae:

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Die kenmerke van ’n kortverhaal

Prelees die verhaal

Bongile en die donkie

Formele assessering

Skryf ’n paragraaf

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Woordsoorte

Woordeskat

Daaglikse assessering

Leestekens

Selfassessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Die verhalende opstel

Opdrag

Formele assessering

Groepbespreking: Vertel ’n storie

Kom ons praat saam. Pitkos. Verduidelikings

Verryking: TV-aanbieding: Doen navorsing en stel ondersoek in

Formele assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Paarlees ’n gedig saam met ’n maat

Postlees: Skryf ’n beskrywende paragraaf vir verryking

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Luister aandagtig

Pitkos. Kenmerke van ’n plakkaat

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Woordsoorte

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees

Dink op die dak

Formele assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Mondelinge aanbieding

Formele assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Gesond eet moet kinderspeletjies wees

Pitkos ’n Kopkaart of konsepkaart

Teken ’n kopkaart saam met jou maat

Vergelyk julle kopkaarte

Pitkos. Leesstrategieë

Groepwerk

Skryftekens

Lees en kyk vir begrip

Daaglikse assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos ’n Debat

Formele assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Lees ’n volksverhaal

Die ruimte in ’n verhaal

Verryking: Herskryf die verhaal

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Groepwerk

Pitkos

Grafiese tekste

Lees die tabel aandagtig deur

Die wat, waar en hoekom van voedingstowwe

Lees die volgende instruksies wat julle groep moet uitvoer:

Formele en informele taal

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Hoekom vroue en mans verskil

Woordverklarings

Leesbegrip: ’n Groeppoging

Daaglikse assessering

Kom ons debatteer oor die onderwerp

Kom ons debatteer oor dié onderwerp:

Gaan so te werk:

Formele assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Hoofletters

Sinsoorte

Die enkelvoudige sin

Die enkelvoudige sin (vervolg)

Selfassessering

Onvoorbereide praatjie

Formele assessering

Luisterbegrip (verryking)

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Kenmerke van poësie

Universeel

Die Persiese kwatryn

Prelees

Daaglikse assessering

Verryking: Kan jy ’n Persiese kwatryn skryf?

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Dagboekinskrywing

Verryking: Skryf die inhoud van jou gedig oor in die vorm van ’n dagboek

Bring instruksies saam skool toe

Groepgesprek oor instruksies

Pitkos. Die kenmerke van instruksies

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees ’n kortverhaal saam met ’n maat

Beurtlees die kortverhaal en hervertel die storie

Verryking: Skryf ’n dagboekinskrywing

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Die verklarende/feitelike opstel

Pitkos. Verklarende/feitelike opstel

Stappe wat jy moet volg

Gee jou opstel vir jou maat om te assesseer

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Kenmerke van ’n verhaal

Prelees die verhaal saam met ’n maat

Die Nimron-faktor

Formele assessering

Woordeskat

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees ’n drama

Vampiere op dieet

Voorbereide hardoplees

Rolspeel die toneel

Pitkos. Die resensie

Skryf ’n resensie

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Begripslees

Voedingstowwe wat kinders nodig het

Skryf ’n opsomming

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Taal in konteks

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees

Tydens lees

Postlees: Skryf ’n gedig (verryking)

Vraag 1: Leesbegrip

Vraag 2: Tabel

Beantwoord die volgende vrae oor die tabel

Beantwoord die volgende vrae oor die illustrasie en teks

Vraag 4

Beantwoord die volgende vrae

Instruksies:

Padverduideliking

Groepwerk: Ontwerp ’n advertensie in plakkaatvorm

Prelees ’n verhaal saam met ’n maat

Het olifante elmboë ?

Groepbespreking

Pitkos

Reaksie op tekste (graffiti)

Daaglikse assessering

Verryking: Woordspeletjie

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees saam met ’n maat

Lees die teks saam met jou onderwyser deur

Leesbegrip: Beantwoord die volgende vrae:

Maatassessering

Sinsbou

Spelling: Verdubbeling van vokale en konsonante

Idiome/idiomatiese uitdrukkings/vergelykings

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Hou ’n paneelbespreking

Groepwerk

Vooraf: Besluit op ’n maatskappy

Opdrag 1: Ontwerp ’n vraelys vir marknavorsing

Pitkos

Stel nou die vraelys vir jou maatskappy op. Opdrag 2: Vul die vraelys in

Formele assessering

Opdrag 3: Adverteer julle produk en maatskappy (verryking)

Pitkos. Reklame/advertensies

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Manipulerende taal

Kyk hoe goed jy kan luister

Assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees

Pretryme

Paarlees ’n gedig

Verryking: Help die katte en muise om vrede te maak

Pitkos. Strooibiljet

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees

Die Robynswaardvanger

Dramatiseer ’n verhaal

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Skryf ’n brief

Pitkos

Pitkos. Die stappe van prosesskryf

Woordeskat

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Formele briewe

Skryf ’n formele brief

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Kenmerke van poësie

Skryf ’n limeriek

Lees jou gedig hardop

Hardoplees: Voorbereid

Pitkos. Hardoplees

Formele assessering

Woordeskat

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Kenmerke van ’n verhoogdrama

Rollees ’n drama

Bespreek die konflik in die drama

Konflik/botsing

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Luisterbegrip: Statistiek oor bome

Som op en identifiseer foute

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees grafiese en visuele teks saam met jou groep

Interpreteer die grafiek!

Lees grafiese teks

Beantwoord die volgende vrae in jou werkboek

Doen navorsing en hou ’n groepbespreking

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Waaroor gaan ons vergadering hou?

Skryfstukke wat jy moet inhandig:

Pitkos. Vergaderingprosedures en -rolspelers

Skryf ’n kennisgewing

Maatassessering

Skryf ’n agenda

Pitkos. Die agenda

Agenda/sakelys

AGENDA/SAKELYS

Skryf ’n notule

Pitkos. Hoe skryf ’n mens ’n notule?

Formele assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees ’n gedig

Paarlees die gedig

Skryf die gedig in jou eie woorde oor (parafraseer)

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Groepbespreking: Kom ons gesels oor die nuus

Hardoplees

Prelees ’n koerantberig en spotprent saam met ’n maat

Pitkos. Hoe skryf ’n mens ’n koerantberig?

Skryf jou koerantberig

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Die toespraak

Struktuur van jou toespraak

Waarna moet jy oplet as jy jou toespraak lewer?

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Die lydende en bedrywende vorm (passief en aktief)

Daaglikse assessering

Lees vir inligting en begrip

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Die haikoe

Die haikoe: Eenvoud uit Japan

Daaglikse assessering

Verryking: Skryf jou eie haikoe

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Die ooggetuieverslag

Lees, kyk en vergelyk

’n Ooggetuieverslag

Skryf ’n ooggetuieverslag

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees

Lees ’n kortverhaal

Visualiseer die verhaal

Skryf ’n beskrywende opstel

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Lees die volgende inligtingsteks en tabel. Sensusopnames

Pitkos. Onthou

Groepbespreking

Formele assessering

Luisteroefening

Formele assessering

Skryf ’n poskaart

Pitkos. Wat is belangrik by ’n poskaart?

Daaglikse assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees die gedig saam met ’n maat

Die vrye vers

Die lasdier

Selfassessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Instruksies en aanwysings

Werk saam met ’n maat

Instruksies

Gee aanwysings in die groep

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Skryf ’n verhalende of beskrywende opstel

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Leesbegrip

Teks 1

Teks 2

Bestudeer ook die volgende spotprent

Taal in konteks. Teks 1. Redes vir foute in Wiskunde

Teks 2

Skryf ’n opsomming

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees ’n verhaal

Lees ’n kortverhaal

Verryking: Skryf oor die ruimte

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Leestegnieke vir leesbegrip

Wenke vir wanneer jy ’n teks lees

Prelees die volgende inligtingsteks saam met die groep

Lees die teks

Selfassessering

Leenwoorde

Groepbespreking

Skryf ’n beredeneerde opstel

Daaglikse assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Hersien kritiese taalbewustheid

Selfassessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Gesels saam oor legendes

Voorbereide hardoplees

As jy stout is, kom Antjie Somers jou haal!

Gesels in groepe

Taal in konteks: beantwoord die vrae

Selfassessering

Nog instruksies

Pitkos. Wenke vir die skryf van instruksies

Onvoorbereide toespraak

Pitkos. Bekendstelling

Bedanking

Self-/maatassessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Antjie Somers

Formele assessering

Direkte en indirekte rede

Daaglikse assessering

Weet jy wat ’n staaltjie is?

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Beurtlees

Groepbespreking: Gesels oor die verhaal

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Groepbespreking: Dreigstories, bangmaakstories en bogstories . .

Gesels in groepe

Pitkos. Die volgende stappe sal jou help om ’n teks objektief te lees

Selfassessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Kom ons debatteer

Taal in konteks

Maatassessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Voer ’n gesprek met Antjie Somers!

Pitkos. Dialoog

Daaglikse assessering

Rolspeel die dialoog

Skryf in jou dagboek

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Luisterbegrip: “Mnr. Nelson Mandela”

Epiese en liriese gedigte

pryslied

Groepwerk

Daaglikse assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Kyk na die spotprent . .

Taal in konteks

Daaglikse assessering

Skryf ’n e-pos

Pitkos. Elektroniese posboodskappe (e-pos)

Formele assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Prelees

Lees in groepe

Verryking: Skryf drie of vier sinne oor elk van die volgende

Beantwoord die vrae in die Piekfyn Afrikaans Leesboek

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Luisterbegrip

Hersien die opstel

Doen navorsing vir ’n oorredende toespraak

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Gesels in groepe

Wat weet ons van ’n toneel/drama?

Kenmerke van ’n drama

Lees ’n toneel: Voorbereide hardoplees

Formele assessering

Nuttig of nutteloos?

Formele assessering

Taal in konteks

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Plakkate

Groepwerk

Ontwerp ’n plakkaat!

Bring ’n toegangskaartjie

Ontwerp ’n geskikte toegangskaartjie

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Pitkos. Wenke om antwoorde in ’n teks te vind

Redaksionele kommentaar. Mxit

Ons fokus op taalvaardighede

Ontkenning

Selfassessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Groepwerk

Engelse sonnet

Ken julle die verhaal van die houtperd van Troje?

Graafmasjien

Selfassessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Hoe goed is jou woordeboekvaardighede?

Prelees saam met ’n maat

Werk saam met jou maat

Daaglikse assessering

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Paarlees ’n gedig

Postlees

Verryking:

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Afdeling A: Leesbegrip

Afdeling B: Opsomming

Slaan daai humeur hok!

Taal in konteks

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Navorsing vir ’n toespraak of ’n onderhoud

Die toespraak

Die onderhoud

Formele assessering

Voorbereide hardoplees

Onvoorbereide hardoplees

Luisterbegrip

Formele assessering

Duim - “ontsteking” as gevolg van SMS’e

Woordeskat

Skryf ’n dialoog

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Hersiening

Hersien vrae oor letterkunde

Assessering

Vraag 1: Radio-onderhoud

Vraag 2: Grafiek. Vervoer in Oos-Londen

Beantwoord die volgende vrae oor die grafiek

Vraag 3

Beantwoord die vrae

Vraag 4

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Instruksies:

Instruksies:

Отрывок из книги

Piekfyn Afrikaans

’n Geïntegreerde taalteks

.....

6. Die koning het drie soorte vrae gevra. Noem hulle.

7. Wat was die hoofkarakter se naam aan die einde van die verhaal?

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal
Подняться наверх