Woorde is soos wors
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Rona Rupert. Woorde is soos wors
Een
Twee
Drie
Vier
Vyf
Ses
Sewe
Agt
Nege
Tien
Elf
Twaalf
Dertien
Veertien
Vyftien
Sestien
Sewentien
Agtien
Negentien
Twintig
Een-en-twintig
Twee-en-twintig
Drie-en-twintig
Отрывок из книги
Rona Rupert
Woorde is soos wors
.....
Ek het van sy gesig na my regterarm gekyk. Dit het net soos altyd gelyk, maar dit het nie soos my arm gevoel nie, nie dat dit toe so seer was nie, dit het net snaaks gevoel. “Neem my liewer Sirkus toe,” het ek gevra. Ek het seker maar gehoop dat die toue en die ligte en die geraas alles weer reg sou maak.
Toe ons daar aankom, was hulle besig om die openingsnommer te oefen – die een waaraan almal deelneem. Ek het gesien hoe Carsten Latsky ongeduldig rondtrap omdat hy niemand het op wie se skouers hy kan klim nie. Ek is sy maat. Hy verwens my nou, het ek gedink.
.....