101 Bakgat maniere

101 Bakgat maniere
Автор книги: id книги: 1629081     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1403,38 руб.     (14,79$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780795800696 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Twee verhale in een, vertel in Ryger se eiesoortige wegholtrein-manier. Soms skokkend, soms bisar, soms histeries snaaks . . . nooit vervelig nie. Dit is die stem van die skrywer wat al deur skrywer/dramaturg Harry Kalmer “die meester van die moderne Afrikaanse kortboek” genoem is. In Bloedlyn is Dirk Steyn, ondersoekende joernalis en skrywer oor die okkulte, op soek na ’n gebreklike ontkleedanseres. Dit bring Steyn in konfrontasie met sy eie verlede, en op pad skuur hy skouers met onder meer ’n satanistiese kultusleier, ’n kannibalistiese dwerg en ’n psigopatiese pastoor.
In Kaktushart beland die suksesvolle afrigter van die Springbok-rugbyspan, Walter Cronje, in die kloue van ’n groepie ekstremistiese kunstenaars wat van hom ’n kunswerk wil maak deur ’n kaktus in sy borsholte te plant. Die verhaal ondersoek die grense tussen verskillende groepe mense met uiteenlopende belangstellings, en dié tussen bewonderaar en held.
In Uys Krige se Sol Y Sombra staan daar: “En selfs as jy wakker is, is jou gees nie helder nie, maar troebel en verward, voel jy asof jy êrens weg van die aarde af is of in ’n tussengebied hang, beangsd, ylhoofdig”. Dit is in hierdie “tussengebied” waar 101 Bakgat maniere om te lewe en sterwe hom begewe.

Оглавление

R.R. Ryger. 101 Bakgat maniere

Maria, Maria

Die pornograaf

Terug in die verlede

Moeder, my moeder

Ansie se verrassing

Duane

Warren Jevon

Grotto

Drome

Jacques Olivier

Die vlinder

Vreemdelinge

Honde

Cultösaurus Erectus

’n Dooie rot

Steven Seagal

Growwe tameletjie

Starkers

In haar plek

Ek sal jou skiet, Bro!

In haar vader se woning

Ondervraging

Waarvoor het ’n mens vriende?

Terugflits

Terug

Weer Jevon

Worsie en wyn

Voorskou

Langs die riviertjie

Spoedvark

Walter die Wonderman

’n Huis vol verrassings

Breakfast of champions

Maar wat is Absinthe?

Rooikaart

“Don’t go Breaking my Heart”

Hardloop op een plek

Die plakboek

Die bloed moet vloei

Die Tuin van Goed en Kwaad

Japannese toukuns

’n Sak vol drome

Dood van ’n Voortrekker-cowboy

Die held

“Kyk hoe kyk sy vir jou!”

Pienkie-Pienkie

Hoe om ’n avant-garde kunswerk te maak

Wonderwêreld

Nie die alsatian nie

Die hersiene program

Hartoorplanting

Nagrit

Draaie

Maskers af

Sal ons ou vriende ooit vergeet?

Vreemdelinge wanneer ons groet

Opsomming

Oor die skrywer

Отрывок из книги

RR RYGER

'N 101 BAKGAT MANIERE

.....

Ek wou my pap lag.

“Hoe gaan dit met Die Bees? Moooo!” het ek vir Jacques gebulk.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу 101 Bakgat maniere
Подняться наверх